text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
begin brou asseblief | iot_coffee |
begin koffie | iot_coffee |
kaapstad tyd asseblief | datetime_query |
tydsbeperking | iot_hue_lightoff |
die lig moet op dof wees | iot_hue_lightdim |
enige tekens van reën | weather_query |
waarsku my as enige onderwerp wat met politiek te doen het opkom | news_query |
ek wil nou koffie hê | iot_coffee |
kry vir my 'n koffie | iot_coffee |
olly kry vir my 'n koffie | iot_coffee |
lirieke | music_likeness |
stel die tyd | alarm_set |
stel die alarm toon | alarm_set |
verskeidenheid van restaurante | takeaway_order |
prys | takeaway_order |
gratis huis aflewering | takeaway_order |
ek wil die volume hoor van die huidge musiek | audio_volume_up |
die volume van die musiek wat nou speel moet harder gesit word | audio_volume_up |
wys vir my my alarms | alarm_query |
olly wys my my alarms | alarm_query |
hoeveel nuwe artikels is by u geplaas. s. a. vandag in die afgelope uur | news_query |
draai dit op | audio_volume_up |
nee nee sit dit sagter | audio_volume_down |
maak al die ligte in die huis oranje | iot_hue_lightchange |
verander die lig in die badkamer na geel | iot_hue_lightchange |
het ek enige gestelde alarms | alarm_query |
alle ligte moet afgeskakel word gedurende die dag | iot_hue_lightoff |
sit alle ligte af gedurende die dag | iot_hue_lightoff |
bedags moet alle ligte afgeskakel word | iot_hue_lightoff |
laat weet my asseblief die jongste besigheid nuus | news_query |
kan jy my die nuutste sport nuus gee | news_query |
laat my weet wat die nuutste weer nuus is | news_query |
hoe koud gaan dit wees volgende dinsdag | weather_query |
wys my alle geskeduleerde alarms | alarm_query |
hoeveel alarms is tans gestel | alarm_query |
gaan naby stofsuier | iot_cleaning |
neem dit in die hand | iot_cleaning |
skakel aan die stofsuier | iot_cleaning |
wat is die tyd verskil tussen new york en lagos | datetime_convert |
die tyd verskil tussen kaapstad en johannesburg is wat | datetime_convert |
wat is e nuus oor die afgelope ses ure | news_query |
kies en speel net afrikaanse musiek van eenduisend negehonderd en negentig | play_music |
kies slegs christian rock vanaf eenduisend negehonderd en negentig | play_music |
christelike rock van een duisend nege honderd en negentig opwaarts moet slegs gekies en gespeel word | play_music |
facebook stuur betwisde merk om op fopnuus toe te slaan van stapel | news_query |
alle musiek vrygestel tussen negentien negentig en tweeduisend word slegs gespeel | play_music |
speel net musiek tussen eenduisend negehonderd en negentig en tweeduisend | play_music |
verwyder die alarm van sewe dertig v. m. maandag | alarm_remove |
skrap ses v. m. alarm van hele week vir toekoms | alarm_remove |
watter musiek speel nou op nege honderd nege en neentig f. m. | music_query |
die musiek volume moet verhoog na negentig | audio_volume_up |
sit die musiek volume na negentig | audio_volume_up |
ja of nee môre se temperatuur gaan warm wees | weather_query |
is dit ja of nee dat môre se temperatuur baie warm gaan wees | weather_query |
wat is die week se weervoorspelling | weather_query |
olly wat is hierdie week se weervoorspelling | weather_query |
wat is vandag se weer | weather_query |
watter musiek diens het sielsmusie waarna ek kan luister | music_query |
ek wil bietjie goeie rock musiek vind | play_music |
wie is die kunstenaar van die liedjie wat huidig speel | music_query |
die liedjie wat speel nou is vrygestel deur watter kunstenaar | music_query |
dit is 'n goeie liedjie sit dit op herhaal | music_likeness |
hierdie is my gunsteling liedjie | music_likeness |
begin my robot stofsuier daagliks teen tien tot elf v. m. | iot_cleaning |
hoe laat is dit | datetime_query |
kan jy asseblief vir my sê wat die tyd is | datetime_query |
sit af die regterkant se lig asseblief | iot_hue_lightoff |
draai die luidsprekers af tot by vyf persent | audio_volume_down |
verander die luidspreker volume na vyf en sestig persent | audio_volume_up |
ek wil die sprekers sit op hoog | audio_volume_up |
stoor die mannenberg liedjie in my speellys | music_likeness |
sorteer alle johannes kerkorrel hartseer liedjies en stoor of maak speellys van hartseer liedjies van johannes kerkorrel | music_likeness |
laai af en speel liedjies van die kanarie fliek | music_likeness |
praat so hard as wat jy kan | audio_volume_up |
kan jy bietjie sagter praat | audio_volume_up |
sit af die boonste vloer badkamer lig | iot_hue_lightoff |
ek wil die lig in die kombuis afgeskakel he | iot_hue_lightoff |
stel alarm vir elke dinsdag oggend vir die maand van maart om agt v. m. | alarm_set |
stel 'n alarm vir 'n hele week elke oggend om tien v. m. gedurende april maand | alarm_set |
wat sal die weerstoestande van kaapstad wees op negende februarie tweeduisend-en-sewentien weet | weather_query |
wat is die hoogste temperatuur in durban | weather_query |
wat gaan die toestand van weer wees volgende sewe dae | weather_query |
se vir my of ek wegneem etes vanaf spur restaurant kan bestel | takeaway_query |
bevestig asseblief die weer vir die dertiende van dié maand | weather_query |
asseblief sê vir my of daar son met geen wolke gaan wees op vrydag van die week | weather_query |
soek vir panaroti naby my en bestel kaaspizza | takeaway_order |
kyk na top restaurant naby my en bestel indiese kerrie | takeaway_order |
kyk na vandag se alarm oor vergadering | alarm_query |
speel vir my rock musiek | play_music |
ek wil boere musiek hoor | play_music |
verander die genre van rock na klassiek | play_music |
verlaag die lig van die gang persent | iot_hue_lightdim |
verdof die tuin lig met die helfte | iot_hue_lightdim |
wie is die kunstenaar wie dié liedjie sing | music_query |
sê vir my wat is die naam van hierdie liedjie wat nou speel asseblief | music_query |
vind en bestel smarties van mister sweets | takeaway_order |
ek hou van die liedjie doen jy | music_likeness |
skakel aan wanneer ingeprop anders skakel af | iot_wemo_on |
as skakelaar aan is los dan aan anders skakel af | iot_wemo_on |
skakel af die ligte aan die regterkant | iot_hue_lightoff |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.