text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
speel alle liedjies deur kurt darren | play_music |
luister na alle rock musiek | play_music |
speel alle liedjies van speel lys gunsteling | play_music |
draai die ligte op | iot_hue_lightup |
alexa verhelder die ligte | iot_hue_lightup |
wat en hoe is suid afrika se ekonomie op die oomblik | news_query |
gee die jongste opdaterings oor angie motshekga | news_query |
wat is die tyd in sjina nou | datetime_query |
gee asseblie vir my opdaterings van die krieket | news_query |
gee my asseblief rugby opdatering | news_query |
gee asseblief vir my 'n opdatering oor hokkie | news_query |
omskep tweeduisend driehonderd en dertig van a. m. t. plus vierhonderd en dertig na a. m. t. twehonderd | datetime_convert |
omskep duisend en dertig van g. m. t. plus tweehonderd en dertig na g. m. t. nul honderd | datetime_convert |
stel asseblief alarm om vyf n. m. | alarm_set |
maak my sesuur v. m. wakker | alarm_set |
speel asseblief die volgende liedjie | play_music |
speel do re mi | play_music |
is dit koue weer daar | weather_query |
ek hoop die weer is sonnig daar | weather_query |
mag ek die weer daar weet | weather_query |
speel ek verlang na jou en dan volgende harlekyn | play_music |
speel asseblief die liedjie joy to the world | play_music |
skakel asseblief die kombuis af | iot_hue_lightoff |
verlaag die volume | audio_volume_down |
sit die volume harder | audio_volume_up |
is die weer koud | weather_query |
vertel my my musiek hou van | music_query |
goeiemiddag hoe gaan dit met jou | general_greet |
wat is die datum vandag | datetime_query |
vandag is | datetime_query |
speel gunsteling musiek | play_music |
herskommel en speel musiek | play_music |
dink jy dit gaan reën vandag | weather_query |
wat is die bruto binnelandse produk vir die v. s. | qa_factoid |
wat is die huidige prys van brent ru olie | news_query |
hoeveel minute oor vier n. m. | datetime_query |
speel die liedjie gee haar 'n roos van laas maand | play_music |
begin musiek in speellys | play_music |
ek het koffie nodig asseblief verkieslik warm | iot_coffee |
help asseblief bedien my koffie met geen suiker | iot_coffee |
janneman bestel een koppie koffie van die starbucks koffiewinkel | iot_coffee |
bestel een koffie van starbucks koffiewinkel | iot_coffee |
bestel een koffie van die naaste koffiewinkel | iot_coffee |
tyd en datum van vandag | datetime_query |
begin robot skoonmaker | iot_cleaning |
aktiveer die robot skoonmaker in 'n uur | iot_cleaning |
begin skoonmaak robot skoonmaker | iot_cleaning |
ek hou van liedjies vanaf | music_likeness |
vertel vir my die jongste opdaterings van johannesburg | news_query |
sê my wat is die nuutste nuus vir pretoria | news_query |
vertel my van brekende nuus in new york | news_query |
hello wat maak jy | general_greet |
sê my die sanger van hierdie snit | music_query |
noem vir my lengte en stergradering | music_query |
is daardie liedjie van shakira | music_query |
soek en speel die beste van juan boucher liedjies | play_music |
moet ek 'n sambreel werk toe bring vandag | weather_query |
gaan die son skyn in durban hierdie naweek | weather_query |
sal dit volgende week warmer word hier | weather_query |
gaan dit oornag vries | weather_query |
google kontak die naaste boerekos restaurant vir n wegneemete | takeaway_order |
bestel vir my 'n kaas burger van big als | takeaway_order |
sing vir my | play_music |
sit 'n plaat op | play_music |
wat is die tyd in horlosie | datetime_query |
hoeveel sekondes is oor om die uur te voltooi | datetime_query |
dis te helder hier binne | iot_hue_lightdim |
ek sal n minder helder kamer verkies | iot_hue_lightdim |
hoe laat is dit nou | datetime_query |
op | audio_volume_up |
af | audio_volume_down |
bring vir my die nuutste tegnologie nuus | news_query |
het steve hofmeyer al publiek geword | news_query |
doen discovery goed op die aandelemark | news_query |
het ek enige wekkers wat gestel is | alarm_query |
watter alarms is op die oomblik aan. | alarm_query |
temperatuur die uur | weather_query |
klimaat besonderhede nou | weather_query |
olly klimaat besonderhede nou | weather_query |
watter datum is dit vandag | datetime_query |
alexa goeie lied vir pendel | music_likeness |
speel sestig | play_music |
speel top tien | play_music |
wat was daardie coldplay liedjie waarna ek geluister het gister aand kan jy dit weer speel | music_query |
olly wat was die coldplay liedjie wat ek gister aand geluister het kan jy dit weer speel | music_query |
verhoog die volume 'n bietjie | audio_volume_up |
ek kan niks hoor nie | audio_volume_up |
wat is die naam van hierdie liedjie | music_query |
wat's die nuus van enca tans | news_query |
gee my die hoofberigte van e nuus | news_query |
wat is op s a b c nuus | news_query |
speel daardie laaste liedjie | play_music |
sit die disco ligte aan | iot_hue_lighton |
laat ons 'n warm gloed in die voorkamer he | iot_hue_lightchange |
hoe is die weer vandag | weather_query |
wat het sy sopas gesing | music_query |
is daai lied van kurt darren | music_query |
stel wekker vir vyf voormiddag | alarm_set |
skakel af slaapkamer lig | iot_hue_lightoff |
sit af die sitkamer lig | iot_hue_lightoff |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.