text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
stom luidsprekers | audio_volume_mute |
verhoog die volume na sestig | audio_volume_up |
verlaag die volume na twintig | audio_volume_down |
gee vir my vandag se sport nuus | news_query |
vertel my vandag se sport nuus opskrifte | news_query |
verminder die ligte | iot_hue_lightdim |
verminder die ligte | iot_hue_lightdim |
wat is die hoogste gegradeerde grap vandag | general_joke |
kan jy die sitkamer ligte verander na 'n sagter kleur | iot_hue_lightchange |
kies 'n helderder kleur vir lees | iot_hue_lightchange |
kan jy 'n rooi skakering van lig in die sitkamer maak | iot_hue_lightchange |
hersien die alarms wat ek het | alarm_query |
lys al die alarms | alarm_query |
speel enigiets van metallica | play_music |
speel die laaste liedjie van my mees onlangste speellys | play_music |
speel jazz van jennifer se nuutste album | play_music |
speel die nuwe rekord van jamali | play_music |
gee vir my die nuus van enca news | news_query |
maak die werf bbcnews dot com oop | news_query |
watter liedjie luister ek na die meeste | music_query |
na watter musiek genre luister ek die meeste | music_query |
stel liedjies voor gebasseer op my speellys | music_query |
ek wil na bernice west luister | play_music |
speel 'n paar snitte van michael jackson | play_music |
sit af sitkamer ligte | iot_hue_lightoff |
skakel aan gang ligte | iot_hue_lighton |
skakel aan alle boonste ligte | iot_hue_lighton |
skakel die linker lig af | iot_hue_lightoff |
as dit vier n. m. in gauteng hoe laat is dit in londen | datetime_convert |
dis agt die aand in frankryk wat is die tyd in pretoria | datetime_convert |
skakel aan die wemo prop | iot_wemo_on |
sit aan die wemo prop | iot_wemo_on |
stel die wemo kragprop aangeskakel | iot_wemo_on |
stel demp modus vir een uur | audio_volume_mute |
verander die kleur na rooi | iot_hue_lightchange |
is dit veronderstel om te reën vanaand | weather_query |
wanneer was die liedjie wat nou speel vrygestel | music_query |
bestel 'n ham en kaas toebroodjie van subway | takeaway_order |
bestel springbokskenkels van karibu | takeaway_order |
skakel aan die koffie pot | iot_coffee |
sit volume harder na vyftig | audio_volume_up |
verminder die volume na tien | audio_volume_down |
verhoog die volume van die linker luidspreker met tien | audio_volume_up |
speel country musiek | play_music |
speel bietjie laurika rauch musiek | play_music |
sit daai liedjie by my speellys | music_likeness |
speel liedjies deur adam | play_music |
ek wil na steve hofmeyr luister | play_music |
kry asseblief nuus van beeld | news_query |
trek op vandag se politieke nuus van e nuus | news_query |
hoe is die weer in kroonstad | weather_query |
reen dit nou in pretoria | weather_query |
wat is die tyd nou in japan in vergelyking met v. s. a. | datetime_convert |
is my bestelling gereed | takeaway_query |
hoe laat kan ek my kos optel | takeaway_query |
wanneer sal my kos reg wees | takeaway_query |
ek wil nie n sambreel dra nie gaan ons reën hê vandag | weather_query |
sê asseblief vir my of daar sneeu gaan wees die naweek | weather_query |
skakel af wemo | iot_wemo_off |
skakel slim prop aan | iot_wemo_on |
skakel die ligte in die sitkamer af | iot_hue_lightoff |
hoe gaan die weer wees hierdie week | weather_query |
gee my asseblief die weerverslag vir hierdie week | weather_query |
beveel 'n bietjie metal musiek aan | music_query |
kom ons luister bietjie jazz | play_music |
kan jy die ligte ophelder asseblief | iot_hue_lightup |
dit is donker hier gee jy om om die ligintensiteit te verhoog | iot_hue_lightup |
kan jy vir my 'n flitsbriefing gee | news_query |
wat het aangegaan in die wêreld vandag | news_query |
wat was die nuus vir vier maart twintig sewentien | news_query |
kom ons luister na die speellys | play_music |
skommel en speel die speellys | play_music |
maak vir my 'n cappuccino | iot_coffee |
kry vir my 'n latte asseblief | iot_coffee |
laat werk die stofsuier | iot_cleaning |
aktiveer die stofsuier | iot_cleaning |
sit bietjie techno musiek aan asseblief | play_music |
vertel vir my 'n goeie dokter grappie | general_joke |
wat is die huidige datum vandag | datetime_query |
gee my asseblief die nuutste inligting oor president trump | news_query |
kry die jongste nuus omtrent formule een wedrenne asseblief | news_query |
vind die hierdie week se nuuw oor immigrasie wetgewing in suid afrika asseblief | news_query |
stoor asseblief my opinie van die lied wat tans speel | music_likeness |
stoor my opinie van die liedjie wat tans speel | music_likeness |
stoor my opinie van die liedjie wat huidiglik speel | music_likeness |
hoe is die weer môre | weather_query |
ek wil 'n justin bieber liedjie speel | play_music |
speel my bietjie 'n melodieus liedjie | play_music |
voorsien asseblief wêreld populêre nuus | news_query |
watter tyd is dit in dallas | datetime_query |
begin die roomba | iot_cleaning |
asseblief skakel roomba aan | iot_cleaning |
speel musiek van kurt darren | play_music |
speel liedjies van titanic | play_music |
speel lys van musiek van avatar | play_music |
kyk of ek enige alarms gestel het vir more oggend | alarm_query |
vir hoe laat is die alarm gestel môre oggend | alarm_query |
is die alarm gestel vir môre oggend | alarm_query |
voorsien asseblief huidige tyd in indië | datetime_query |
vertel my die huidige tyd in maleisië | datetime_query |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.