text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
wys vir my e-posse vanaf my vriende | email_query |
neem my na e-posse vanaf my baas | email_query |
kyk om te sien of ek nuwe e-posse het asseblief | email_query |
is daar ongeleesde e-posse in gmail | email_query |
sal jy vir my johan se kontak besonderhede vir my op kyk | email_querycontact |
google ek moet my ma bel sal jy haar werksnommer vir my kyk | email_querycontact |
gaan na my foonboek en kyk in watter straat sarah bly | email_querycontact |
antwoord op e-pos vanaf naam | email_sendemail |
antwoord op naam | email_sendemail |
antwoord op johan se e-pos deur te sê ja ek kan | email_sendemail |
kyk my e-pos | email_query |
alexa sien my e-pos | email_query |
e-pos ma oor middagete | email_sendemail |
e-pos maatskappy werker oor projek | email_sendemail |
e-pos vir pa oor die regmaak van my kar | email_sendemail |
stuur asseblief die nuwe intern 'n e-pos | email_sendemail |
ek wil graag 'n e-pos na die nuwe ontvangsdame se e-pos stuur | email_sendemail |
stuur 'n e-pos aan my suster | email_sendemail |
e-pos na adres | email_sendemail |
het ek enige eposse van tim ontvang | email_query |
het johan my al beantwoord per e-pos | email_query |
het ek gisteraand 'n e-pos van jan gekry | email_query |
het sara 'n nuwe e-pos adres gelys | email_query |
ek het 'n nuwe e-pos adres vir johan gister bygevoeg sal jy dit asseblief vind | email_query |
is dit my susters selfoon nommer | email_querycontact |
wie is die laaste aantal mense van wie ek e-posse gekry het | email_query |
wat was die eerste paar e-pos onderwerpe wat ek gekry het vandag | email_query |
kyk vir enige nuwe e-posse google | email_query |
google ek moet daardie laaste e-pos beantwoord | email_sendemail |
lees e-pos | email_query |
stuur aan e-pos | email_sendemail |
ek moet vandag se e-pos vanaf jan sien | email_query |
wys vir my die nuutste e-pos van jack | email_query |
antwoord ja na hierdie | email_sendemail |
skrap hierdie e-pos | email_sendemail |
ek wil 'n e-pos stuur aan my vriend jan at gmail dot com | email_sendemail |
trek asseblief die e-pos op wat vanoggend om tienuur v. m. gestuur is | email_query |
stuur e-pos aan dogter | email_sendemail |
kyk vir nuwe e-posse binne die laaste dag | email_query |
kyk en skrap lospos e-posse vir die laaste week | email_query |
kyk of ek enige e-pos gekry het | email_query |
ek moet sien of ek enige nuwe e-pos ontvang het | email_query |
het ek enige werks e-posse vanaf jeff ontvang | email_query |
het ek al enige e-posse ontvang oor jan se verjaarsdag | email_query |
stuur 'n e-pos aan mike aangaande die naweek se partytjie | email_sendemail |
skep 'n e-pos aan kay-lee oor werk later | email_sendemail |
stuur chris 'n e-pos oor werk môre | email_sendemail |
kan jy kyk vir enige nuwe e-posse | email_query |
voeg asseblief by my kontaklys en stuur hulle 'n herinner e-pos | email_addcontact |
ek benodig 'n e-pos gestuur aan telkom oor my dienskwessies | email_sendemail |
sê vir chris ek gaan laat wees deur e-pos | email_sendemail |
gebruik e-pos om vir chris te laat weet ek sal laat wees | email_sendemail |
lees ongemerkde e-pos | email_query |
wat is shanay se huis telefoon nommer | email_querycontact |
ek moet op hierdie e-pos antwoord | email_sendemail |
sal jy 'n e-pos stuur na my nuwe e-pos adres | email_sendemail |
ek het 'n nuwe e-pos adres kan jy 'n e-pos stuur | email_sendemail |
kyk om te sien of my ma vir my enige nuwe e-posse gestuur het | email_query |
het ek 'n e-pos ontvang oor 'n werk aanbod | email_query |
hoeveel e-posse het ek vanaf die werk vandag | email_query |
wat is johan smith se nommer | email_querycontact |
sê vir my maria se selfoon nommer | email_querycontact |
e-pos jan en vertel hom om te jaag | email_sendemail |
het die baas enigiets gestuur | email_query |
berei voor om 'n uitgaande antwoord boodskap te stuur | email_sendemail |
het ek 'n nommer vir johan | email_querycontact |
stuur 'n teks aan andre | email_querycontact |
laat my weet van die nuwe e-posse | email_query |
sal jy my e-posse vir my gaan kontroleer | email_query |
wat het ben vir my ge-e-pos | email_query |
hoeveel keer het byron my 'n e-pos gestuur | email_query |
sê asseblief vir my of ek enige epos onlangs ontvang het | email_query |
vertel my meer van john smith | general_quirky |
lees vir my die e-pos van johan smit | email_query |
waneer is die laaste keer wat ek johan smit gekontak het | email_querycontact |
stuur 'n e-pos aan piet vra hoe die weer gaan wees hierdie week | email_sendemail |
wie was die laaste persoon wat vir my 'n epos gestuur het | email_query |
het ek enige nuwe e-posse vanaf jan | email_query |
het danie vir my enige e-posse gestuur | email_query |
wanneer laas het ek 'n nuwe e-pos ontvang | email_query |
enige nuwe e-posse in my inboks | email_query |
voeg by dan at dancom tot my kontakte | email_addcontact |
hoeveel ongeopende e-posse het ek op die oomblik | email_query |
het johan enige nuwe eposse vir my gestuur | email_query |
wat was die laaste epos wat danie gestuur het | email_query |
send e-pos aan joejoe at gmail dot com | email_sendemail |
e-pos christo by gmail dot com | email_sendemail |
stuur nuwe e-pos aan luke by gmail dot com | email_sendemail |
hey kan jy my e-pos kyk en sien of daar enige nuwe boodskappe is | email_query |
het ek ooit vandag die epos van sean gekry | email_query |
skep 'n e-pos aan my broer vra hom hoelaat kom hy vir aandete | email_sendemail |
stuur e-pos aan joy hey ek het jou gister gemis wil jy uit gaan vir aandete vanaand | email_sendemail |
skep epos aan johan start body ek stel belang om die kar te sien wat jy te koop het kan ons 'n tyd skeduleer om te ontmoet stuur | email_sendemail |
wat is karin se huis adres | email_querycontact |
sê vir my joe joe se huis adres | email_querycontact |
stuur 'n epos na 'n nuwe adres | email_sendemail |
stuur e-pos na nuwe adres | email_sendemail |
stel e-pos saam vir 'n nuwe adres | email_sendemail |
antwoord joe se e-pos | email_sendemail |
antwoord op nuwe e-pos vanaf piet | email_sendemail |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.