text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
speel vir my 'n ewekansige liedjie | play_music |
watter tyd is dit in sentrale standaardtyd | datetime_query |
wat is die tyd in berg standaard tyd | datetime_query |
skakel af een lig in die slaapkamer | iot_hue_lightoff |
kan jy een van my ligte in my badkamer afskakel | iot_hue_lightoff |
hoe is die weer in kaapstad | weather_query |
reen dit vandag in pretoria | weather_query |
skakel die nuus aan | news_query |
trek my maroela media toep en lees dit vir my | news_query |
stoor hierdie lied as ʼn gunsteling | music_likeness |
wat is die huidige temperatuur | weather_query |
hoe is die weer vandag | weather_query |
speel bietjie rock musiek | play_music |
speel my gospel speellys | play_music |
kry vir my 'n goeie pop liedjie | play_music |
hou asseblief aan vir die volgende uur | audio_volume_mute |
ek is in 'n vergadering moet asseblief nie praat nie | audio_volume_mute |
draai af die klank | audio_volume_mute |
ek haat hierdie liedjie onthou dit asseblief sodat ek nooit ooit weer hierdie liedjie hoor nie | music_dislikeness |
speel use me deur jesse clegg | play_music |
wat is die tyd in die midweste nou | datetime_query |
as dit twaalf ure voor die oostelike standaard sentaur tyd is wats die tyd in die fillipyne nou | datetime_convert |
wat moet ek dra is dit koud buite | weather_query |
wat is die nuutste op trump se reis verbod | news_query |
alexa hoeveel tornados was daar hierdie maand | general_quirky |
lees my ʼn nuus artikel oor a. n. c. se binne gevegte | news_query |
is dit winderig vandag | weather_query |
hoe koud is dit buite | weather_query |
ek voel nou regtig depresief kan jy asseblief my mees gespeelde liedjies speel om my op te beur | play_music |
ek is net lief vir adele speel asseblief my liedjies wat die meeste van haar gespeel word na hierdie snit | play_music |
bestel vir my n bak van pizzahut wegneemete | takeaway_order |
ek wil graag 'n koppie koffie met een room en drie suiker hê | iot_coffee |
olly ek wil graag 'n koppie koffie met een room en drie suikers he | iot_coffee |
praat harder asseblief | audio_volume_up |
praat sagter asseblief | audio_volume_down |
ek haat hierdie liedjie moet dit nie weer speel nie | music_dislikeness |
hierdie is 'n vyf ster liedjie | music_likeness |
kom binne liedjie | music_likeness |
speel david bowie speellys | play_music |
speel david bowie | play_music |
wanneer sal my alarm af gaan in die oggend | alarm_query |
skrap my sesuur v. m. alarm | alarm_remove |
skrap my nege v. m. alarms | alarm_remove |
sit af die ligte in die kombuis | iot_hue_lightoff |
ek moet môre om agt v. m. aan die gang kom stel 'n wekker dertig minute voor dit | alarm_set |
mike sal my môre 'n e-pos stuur kan jy asseblief 'n alarm opstel vyftien minute na dit ontvang is | alarm_set |
as my pakkie wys dit is vir aflewering môre kan jy 'n alarm op stel vir een uur daarna dankie | alarm_set |
speel klassieke musiek | play_music |
speel klassieke musiek speellys | play_music |
watter alarms het ek gestel vir môre | alarm_query |
speel daardie liedjie volgende | play_music |
kan jy my badkamer ligte af skakel | iot_hue_lightoff |
speel my motiverende speellys | play_music |
speel my rock musiek speellys | play_music |
verlaag die helderheid van die ligte | iot_hue_lightdim |
hierdie ligte is te helder verminder dit | iot_hue_lightdim |
stom asseblief die luidsprekers | audio_volume_mute |
stel asseblief 'n alarm vir môre half agt die oggend | alarm_set |
ek wil graag 'n wekker gestel hê vir die saterdag om tien | alarm_set |
stel 'n agt v. m. alarm vir volgende dinsdag | alarm_set |
draai af aan die muurprop | iot_wemo_off |
vertel my 'n grap oor prokureurs | general_joke |
watter tyd is dit in daardie stad | datetime_query |
wat is cyril ramaphosa se beleid oor staatskaping | news_query |
het die oorlog in sirië geëindig | news_query |
speel my gunsteling speellys | play_music |
speel die speellys waarna ons gistraand geluister het | play_music |
gee vyf sterre vir hierdie liedjie | music_likeness |
gaan na pop speellys | play_music |
kan u asseblief vir my 'n romerige koffie maak | iot_coffee |
ek moet wakker word maak vir my die sterkste koffie wat jy kan maak | iot_coffee |
gee vir my opdaterings van hierdie nuus | news_query |
stel my in kennis as enigiets anders gebeur | calendar_set |
ek sal daarvan hou om te luister na poker face deur lady gaga | play_music |
soek vir nuwe goed op daardie onderwerp | news_query |
llat my weet as enigiets gebeur op daardie onderwerp | news_query |
maak my hierdie tyd wakker | alarm_set |
wat is die nuutste opdatering oor malema se bande met zimbabwe | news_query |
hoe reageer die nuusmedia ramaphosa se moontlike bande met amerika | news_query |
siri hoe reageer die nuus media op zuma se moontlike vrylating | news_query |
stel alarm vir ses v. m. elke dag | alarm_set |
stel alarm vir môre oggend sesuur v. m. | alarm_set |
begin liedjie een | play_music |
ek wil liedjie een hoor | play_music |
verlaag ligte asseblief | iot_hue_lightdim |
kyk vir liedjie twee en speel dit | play_music |
ek wil luister na liedjie een | play_music |
wat is die datum more | datetime_query |
watter dag val my verjaarsdag op die jaar | datetime_query |
maak vir my 'n koffie asseblief | iot_coffee |
maak vir my koffie janneman | iot_coffee |
begin 'n koffie maak | iot_coffee |
maak 'n koffie vir my asseblief | iot_coffee |
speel asb enca | play_music |
verdof die ligte in die sitkamer | iot_hue_lightdim |
sit af die ligte in my kamer | iot_hue_lightoff |
skakel asseblief alle ligte in die huis af | iot_hue_lightoff |
verander die kleur van die lig buite die huis na rooi | iot_hue_lightchange |
stel alarm vir môre middag | alarm_set |
stel 'n alarm vir vyf v. m. op die sesde junie tweeduisend en sewentien | alarm_set |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.