text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
kry vir my kos | takeaway_order |
stel asseblief die wekker vir agt namiddag woensdagaand | alarm_set |
lui die alarm môre oggend sewe v. m. | alarm_set |
wat gaan die weer in durban vandag wees | weather_query |
wat is die weervoorspelling vir durban | weather_query |
stoor hierdie musiek in my gunstelinge | music_likeness |
onthou dat ek nie van hierdie musiek hou nie | music_dislikeness |
onthou dat hierdie my gunsteling musiek is | music_likeness |
sit af my wemo muurprop | iot_wemo_off |
skakel my wemo muurprop nou af | iot_wemo_off |
was hierdie liedjie op die top twintig | music_query |
stel 'n alarm vir agtuur v. m. | alarm_set |
ek benodig 'n alarm vir nege-uur n. m. | alarm_set |
gaan dit sonnig wees hierdie naweek | weather_query |
kies skommel almal | music_settings |
wat gaan aan met die ekonomie | news_query |
wat is die uitkoms van blanko vandag | news_query |
het jy enige opdaterings oor zuma | news_query |
hoe lank gaan my bestelling neem | takeaway_query |
wanneer het ek my bestelling geplaas en wat was die geprojekteerde tyd wat dit sou neem | takeaway_query |
kan jy die stofsuier aktiveer om die huis skoon te maak | iot_cleaning |
stel asseblief my koffiemasjien om te begin om vier n. m. tyd | iot_coffee |
kan jy die koffiemasjien stel om koffie te maak om drie n. m. tyd elke weeksdag | iot_coffee |
musiek opsporing | music_query |
wie is die sanger | music_query |
hoe laat is jimmy se partytjie | calendar_query |
kan jy my koffiemasjien stel om vir my koffie te maak om vieruur n. m. | iot_coffee |
kan jy nou vir my koffie maak | iot_coffee |
kan jy die ligte op draai | iot_hue_lightup |
kan u die ligte op 'n hoe instelling sit | iot_hue_lighton |
kan jy die stofsuier aan sit | iot_cleaning |
kan jy asseblief die stofsuier aanskakel | iot_cleaning |
watter tyd gaan die wedstryd begin | datetime_query |
speel rai musiek | play_music |
verander alarm stelling | alarm_set |
speel vanaf partytjie speellys | play_music |
speel brendan peyper speellys musiek | play_music |
die twee en twintigste is op watter dag van die week | datetime_query |
laat weet my wanneer dit tienuur is | alarm_set |
sal dit saterdag reën | weather_query |
verander die kleur van die ligte na blou | iot_hue_lightchange |
verander die ligte van rooi na blou | iot_hue_lightchange |
laat weet asseblief wat die huidige nuus oor e. n. c. a. nuus is | news_query |
wat is die leidende storie op hierdie tydstip op fox news | news_query |
berig e n c a nuus op die oomblik enige brekende nuus | news_query |
wees asseblief stil | audio_volume_mute |
demp die volume | audio_volume_mute |
doen john's pizza wegneemetes | takeaway_query |
lewer cattle baron af | takeaway_query |
stom luidspreker | audio_volume_mute |
maak asseblief die luidspreker stil | audio_volume_mute |
stel asseblief 'n alarm om sewe v. m. môre oggend | alarm_set |
stuur vir my 'n wakker word kennisgewing môre oggend sewe-uur | alarm_set |
sit af die wekker | alarm_remove |
speel dit harder | audio_volume_up |
hoe laat is dit nou in pasifiek tyd | datetime_query |
dit is negeuur hier watse tyd is dit in kalifornië | datetime_convert |
wat is die jongste nuus oor aard verwarming | news_query |
kry die jongste nuusberig oor ontvoering in pretoria | news_query |
asseblief sit aan herhaal alles | music_settings |
maak my wakker met dagbreek | alarm_set |
kry vir my alarm setting | alarm_set |
speel top vyf en twintig treffers | play_music |
speel nuutste country musiek vrystellings | play_music |
lys en speel alle liedjies van gegewe kunstenaar | play_music |
speel beste treffers van die gegewe kunstenaar | play_music |
wat is vandag se weer in durban | weather_query |
hoe is die weer by die huis vandag | weather_query |
ek het gese | general_quirky |
dit is stilte tyd | audio_volume_mute |
begin speel my liedjie lys | play_music |
speel liedjies van die rolling stones asseblief | play_music |
kom ons speel daai liedjie weer | play_music |
brou vir my koffie | iot_coffee |
maak nou vir my koffie | iot_coffee |
ek sal hou van 'n koffie nou | iot_coffee |
speel slegs liedjies deur kurt darren asseblief | play_music |
ek moet sewe uur v. m. op staan | alarm_set |
is my alarm gestel vir sewe v. m. | alarm_set |
skakel die kamer ligte nou af | iot_hue_lightoff |
skakel huisligte af | iot_hue_lightoff |
skakel asseblief die ligte in die slaapkamer af | iot_hue_lightoff |
wat's die weer in pretoria vandag | weather_query |
hoe is die weer in pretoria gauteng volgende week | weather_query |
wat is vandag se weervoorspelling | weather_query |
skakel die stofsuier aan | iot_cleaning |
sit af ligte in die kombuis | iot_hue_lightoff |
skakel die ligte in alle badkamers af | iot_hue_lightoff |
aand | general_quirky |
selekteer sokkie musiek lêer | play_music |
gaan na sokkie lys | play_music |
wat is die nuutste op die trein | news_query |
ek kan nie sien nie kom ons maak dit helderder | iot_hue_lightup |
kan ons die ligte op draai | iot_hue_lightup |
dis 'n bietjie donker verhoog beligting | iot_hue_lightup |
skakel asseblief al die ligte buite af | iot_hue_lightoff |
skakel asseblief my stoep ligte af | iot_hue_lightoff |
kom ons dans | play_music |
tyd vir oefensessie | play_music |
nabye pizza restaurante | takeaway_order |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.