text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
speel partytjie musiek | play_music |
kan jy asseblief die tydsone verander na v. s. | datetime_convert |
verander asseblief die tydsone in indië | datetime_convert |
die grap van die dag | general_joke |
gaan dit sonnig wees | weather_query |
skakel al my alarms af | alarm_remove |
sit af my alarms | alarm_remove |
haal af my alarms | alarm_remove |
kan jy lisa se klavier deur koos kombuis speel | play_music |
ek sal daarvan hou om te luister na goeienag generaal van piet botha | play_music |
kan die kamer groen lig he | iot_hue_lightchange |
asseblief speel klassieke musiek | play_music |
gaan dit volgende sneeu | weather_query |
speel metallica op skommel | play_music |
speel asseblief oefensessie snitlys | play_music |
ek wil hoor studie speellys | play_music |
gaan dit winderig wees vanaand | weather_query |
gaan die sneeu ophou voor sewe v. m. more | weather_query |
speel my joga speellys | play_music |
spring na die volgende liedjie | play_music |
skekel oor na my oefen speellys | play_music |
verminder asseblief die klank | audio_volume_down |
asseblief verhoog die volume | audio_volume_up |
vertel my die nuutste nuus oor zuma | news_query |
vertel my die nuus omtrent die huidige scenario in pretoria | news_query |
wat is die huidige datum in indië | datetime_query |
maak vyf koffies se vir die koffiemasjien | iot_coffee |
skakel asseblief die ligte in die slaapkamer af | iot_hue_lightoff |
skakel asseblief alle ligte af in my huis | iot_hue_lightoff |
hi google die liedjie is te lawaaierig | music_dislikeness |
hierdie liedjie is te lank | music_dislikeness |
hierdie liedjie is sô goed | music_likeness |
ek wil graag die nuutste van n. b. c. nuus weet | news_query |
demper vir twintig minute | audio_volume_mute |
demp tot drie n. m. | audio_volume_mute |
skakel op stil modus tot my alarm af gaan | audio_volume_mute |
stel volume na nul | audio_volume_mute |
wat is die volgende drie alarms wat gestel is om af te gaan | alarm_query |
hoe is die weer in londen | weather_query |
wat is die weer vir hierdie week | weather_query |
janneman praat hard | audio_volume_up |
hardop | audio_volume_up |
skakel die lig af | iot_hue_lightoff |
goeie nag | iot_hue_lightoff |
hoe gaan dit | general_greet |
ek will slaap | iot_hue_lightoff |
herinner my om een n. m. | calendar_set |
wat is die jongste nuus van e. n. c. a. | news_query |
wat is die tyd in knysna | datetime_query |
what is die tyd in l. a. | datetime_query |
wat is die status van my bestelling | takeaway_query |
dit gaan nie reën nie gaan dit | weather_query |
more is 'n sonnige dag reg | weather_query |
ons verwag nie reen more nie ne | weather_query |
is daar enige wegneemetes hier rond | takeaway_query |
vertel my van al die wegneem plekke naby en ek wil kos bestel | takeaway_query |
hoe is die weer in pretoria | weather_query |
vind vir my die belangrikste nuus van die dag | news_query |
vertel my die topstories op die beeld | news_query |
plaaslike nuus van nuus vier en twintig | news_query |
e. n. c. a. nuus wereld nuus | news_query |
olly maak vir my 'n koppie koffee | iot_coffee |
maak n koppie koffie | iot_coffee |
olly ek wil nou so bietjie koffie he | iot_coffee |
ek wil nou koffie he | iot_coffee |
google ek wil my country musiek speellys hoor | play_music |
speel be warned deur tech nine | play_music |
olly speel daar's 'n plek deur coenie de villiers | play_music |
ek wil hê jy moet i fink u freeky deur die antwoord speel | play_music |
sit op dames deur biggy | play_music |
kry nuus van e n c a | news_query |
wys vir my nuus van e nuus | news_query |
asseblief skakel aan die ligte in my huis | iot_hue_lighton |
ek kan jou nie hoor nie kan jy dit weer harder sê | audio_volume_up |
google wees asseblief ekstra stil as die baba slaap | audio_volume_mute |
ek het nodig dat jy daardie laaste inligting weer sê maar baie harder | audio_volume_up |
speel musiek deur bobby van jaarsveld | play_music |
wys vir my musiek deur daardie kunstenaar | music_query |
neem my na meer musiek deur daai kunstenaar | play_music |
hoe is die weer in pretoria | weather_query |
wys my die weer vir pretoria | weather_query |
sê vir my die tyd in windhoek namibië | datetime_query |
kan jy my meer vertel van my musiek wat die meeste gespeel word | music_query |
na watter musiek luister ek gewoonlik | music_query |
watter musiek verkies ek | music_query |
ek wil die sitkamer gestofsuig hê kan jy die stofsuier aanskakel | iot_cleaning |
geselskap wat oorkom skakel nou die stofsuier aan | iot_cleaning |
stel 'n alarm vir sewe v. m. | alarm_set |
stel 'n alarm vir die oggend | alarm_set |
maak 'n alarm vir vyfuur n. m. | alarm_set |
gaan dit warm wees vrydag aand | weather_query |
kan jy vir my die temperatuur sê vir saterdag aand | weather_query |
skakel af die badkamer ligte | iot_hue_lightoff |
het hierdie restaurant wegneemetes | takeaway_query |
verdof asseblief die ligte in die slaapkamers | iot_hue_lightdim |
verander asseblief die kleur van die lig in die badkamer | iot_hue_lightchange |
speel asseblief bietjie juanita du plessis | play_music |
olly ek sal hou van 'n koffie asseblief | iot_coffee |
ek wil asseblief 'n koffie hê | iot_coffee |
maak vir my 'n koffie | iot_coffee |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.