text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
skakel na bietjie rap musiek | play_music |
skakel af ligte | iot_hue_lightoff |
kan jy chinese wegneem etes hier naby opkyk | takeaway_order |
demp oudio | audio_volume_mute |
kry die roomba om te begin skoonmaak | iot_cleaning |
bestel 'n pizza vir my | takeaway_order |
bestel ribbetjies vir aandete | takeaway_order |
watter tipe musiek geniet ek | music_query |
wat is my gunsteling tiepe musiek | music_query |
wat gebeur nou in die wêreld | news_query |
kan ek 'n opsomming kry van die jongste nuus wat in die wêreld aangaan | news_query |
wat is die nuuste oor onlangse gebeure nou aan die gebeur | news_query |
vertel my asseblief die datum en tyd | datetime_query |
klank af asseblief | audio_volume_mute |
mute speakers asseblief | audio_volume_mute |
ek wil 'n jou ma grappie hoor | general_joke |
gaan dit sonnig wees môre | weather_query |
gaan dit hierdie week reën | weather_query |
gaan daar enige sneeu wees dinsdag | weather_query |
speel al my gunsteling latynse songs | play_music |
skakel aan die roomba vir my | iot_cleaning |
kry die roomba om skoon te maak | iot_cleaning |
kan jy vir my nuus kry vanaf die pretoria beeld | news_query |
lees vir my die hoofopskrifte van die beeld | news_query |
is die alarm na die agterdeur gestel en reg | alarm_query |
draai asseblief die lig bietjie op | iot_hue_lightup |
draai assblief die ligte op na agt | iot_hue_lightup |
wat is die korrekte tyd | datetime_query |
kan ek die tyd kry | datetime_query |
wemo kragprop aan | iot_wemo_on |
wat is die huidige weerstoestand in durban | weather_query |
hoe is die weer in durban | weather_query |
verander die huis ligte na pienk | iot_hue_lightchange |
ek wil graag he die huis ligte moet pienk wees | iot_hue_lightchange |
watter alarms is tans gestel | alarm_query |
bel asami's | takeaway_order |
bel asseblief ho-ho's en bestel nommer sewe | takeaway_order |
find vir my tagtigs musiek | play_music |
ek wil na dans treffers luister | play_music |
gaan terug | play_podcasts |
demp dadelik | audio_volume_mute |
stom asseblief die volume beheerder | audio_volume_mute |
dit is donker | iot_hue_lighton |
hoe sal die weer op sestiende maart in pretoria wees | weather_query |
gaan dit reën op die vyftiende augustus | weather_query |
skakel asseblief die musiek speler aan | play_music |
kom ons luister na 'n speellys | play_music |
begin die satellite musiek voer | play_music |
verwyder asseblief die alarm genaamd sokker wat gestel is vir woensdag | alarm_remove |
sokker is verby ek het nie meer die wekker nodig vir sokker op woensdag aand nie | alarm_remove |
begin asseblief die speel lys huey lewis en die nuus | play_music |
ek will rock liedjies speel deur ozzy osbourne | play_music |
ek wil graag folk liedjies van tweeduisend en vyf hoor | play_music |
begin my gunsteling musiek | play_music |
sit ligte af in die sitkamer | iot_hue_lightoff |
teken asseblief aan op die liedjie titel goeie wysie | music_likeness |
wat is die mees aktuele plaaslike nuus | news_query |
lees vir my opskrifte vir internasionale nuus | news_query |
ek wil na die beatles se grootste treffers luister | play_music |
wat gebeur met president zuma | news_query |
ek geniet musiek | music_likeness |
asseblief speel enige musiek gemaak in die dekade | play_music |
ek moet weet wat is die datum vandag | datetime_query |
speel my country musiek speellys | play_music |
speel elektroniese dans musiek na hierdie een | play_music |
begin my folk liedjie lys net na die liedjie | play_music |
hoeveel sneeu het geval in kaapstad vanaf gister | weather_query |
wat is die huidige voorspelling vir die karoo | weather_query |
speel taylor swift se nuutste liedjie vir my | play_music |
kan jy christia visser speel | play_music |
brou 'n pot koffie | iot_coffee |
wys vir my al my aktiewe alarms | alarm_query |
wys vir my die alarms wat gestel is | alarm_query |
is dit koud buite | weather_query |
speel huey lewis | play_music |
soek vir alle titles vir appel en speel | play_music |
kan jy hierdie liedjie stoor by my gunstelinge | music_likeness |
watter dag sal halloween op val hierdie jaar | datetime_query |
watter dag is die twintigste die maand | datetime_query |
laat my lag ek wil 'n grap hoor | general_joke |
wat is die jongste aangaande zuma | news_query |
wat is die top nuus hooftrekke nou | news_query |
ek het jou nodig om 'n alarm te stel | alarm_set |
kan jy 'n alarm vir my stel | alarm_set |
kan ek wimpy bestel om weg te neem | takeaway_query |
waar is 'n spur wat wegneem etes doen | takeaway_query |
luister volgende na lisa se klavier deur koos kombuis | play_music |
stel 'n alarm vir nege n. m. | alarm_set |
watter tyd is dit in kalifornië | datetime_query |
hoeveel uure voor is n. y. c. | datetime_query |
verander my alarms na berg tyd | alarm_set |
wys my n weervoorspelling | weather_query |
maak die weertoep oop | weather_query |
is daar enige alarms vir vandag | alarm_query |
hoeveel alarms is gestel | alarm_query |
wys my die lys van alarms | alarm_query |
voeg hierdie liedjie by my katalogus | music_likeness |
pop musiek | play_music |
olly wat is die weer nou | weather_query |
gee my die nuutste populasie ststistieke vir donald trump | news_query |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.