text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
stel 'n alarm in 'n uur se tyd | alarm_set |
skakel af | iot_hue_lightoff |
geen ligte | iot_hue_lightoff |
iphone | news_query |
nuut bekendgestelde vierwiele | news_query |
sal ek 'n baadjie nodig hê na tien n. m. in my area | weather_query |
dink jy ek kan sandale dra of moet ek tekkies dra vanaand om sewe n. m. | weather_query |
watter uur nou | datetime_query |
meer lig | iot_hue_lightup |
meer lig | iot_hue_lightup |
jy sal daardie toestel met jou tablet of slimfoon kan aan- of afskakel | iot_wemo_on |
jy kan skedules vir jou toestelle stel en dit van afstand af beheer deur van 'n mobiele internet konneksie gebruik te maak | iot_wemo_on |
jy kon ook bykomende skakelaars by jou huis voeg om meer toestelle te beheer | iot_wemo_on |
lewer die restaurant af | takeaway_query |
siri kan jy vir my my gunsteling musiek speel | play_music |
alexa kan jy my gunsteling musiek speel | play_music |
olly warm en soet soja-gebaseerde | iot_coffee |
maak die ligte dood | iot_hue_lightoff |
tuisdorp weer | weather_query |
wat is die weervoorspelling vir my tuisdorp | weather_query |
speel bietjie blues deur atif aslam | play_music |
ek wil dans na die deuntjie van kurt darren | play_music |
draai op | audio_volume_up |
sit volgende in die ry mannenberg van abdullah ibrahim | play_music |
ek wil kaptein volgende luister | play_music |
bestel twee pizzas van dominoes | takeaway_order |
plaas 'n bestelling vir twee pizzas van dominoes | takeaway_order |
plaas 'n bestelling vir twee pizzas van romans | takeaway_order |
klassieke rock | play_music |
gaan dit koud wees die volgende paar dae | weather_query |
wanneer gaan my wegneem ete hier opdaag | takeaway_query |
wanneer gaan my kos hier wees | takeaway_query |
ek wil 'n wegneemete bestel van rocomamas | takeaway_order |
kan jy vir my pizza bestel | takeaway_order |
stel | audio_volume_mute |
aktiveer stilte | audio_volume_mute |
alexa benodig ek 'n sambreel vandag | weather_query |
moet sonskerm dra vandag | weather_query |
alexa moet ek sonskerm vandag aansit | weather_query |
moet ek vandag ekstra water saambring | weather_query |
maak vir my 'n cappuccino asseblief | iot_coffee |
ek sal graag 'n cappuccino wil he asseblief | iot_coffee |
maak vir my 'n cappuccino | iot_coffee |
speel sword art opening | play_music |
speel vernietig jouself | play_music |
sit aan die robot stofsuier | iot_cleaning |
begin robot stofsuier | iot_cleaning |
deaktiveer slim muurprop | iot_wemo_off |
begin stofsuier | iot_cleaning |
wat is vandag | datetime_query |
datum in kaapstad | datetime_query |
verminder die intensiteit van die ligte | iot_hue_lightdim |
wat is die gemiddelde temperatuur in pretoria hierdie week | weather_query |
gee vir my die jongste oor malema | news_query |
ek wil graag nuues he oor cyril ramaphosa | news_query |
is daar enige aktiewe alarm | alarm_query |
herstel die alarm | alarm_remove |
wat is die weerberig vir pretoria vandag | weather_query |
is daar enige kanse vir reen in durban om die hitte te breek | weather_query |
moet ek 'n jas na die swembad dra | weather_query |
moet ek 'n rok of 'n sweetpak dra vandag | weather_query |
ek geniet om na hierdie liedjie te luister dit kalmeer my regtig | music_likeness |
die musiek van hierdie liedjie is baie melodieus en ontspannend | music_likeness |
ek hou van the eternal voice van hierdie sanger sy is my gunsteling | music_likeness |
begin irobot | iot_cleaning |
laat die stofsuier begin | iot_cleaning |
vertel my oor die nuus | news_query |
om meer inligting te kry oor 'n historiese gebeurtenis | general_quirky |
verhoog lig intensiteit | iot_hue_lightup |
skakel af die krag | iot_wemo_off |
maroela media toep | news_query |
lys alle gestelde wekkers | alarm_query |
is daar enige alarms gestel wat is hulle | alarm_query |
die weer in botswana is koud | weather_query |
of dit sonnig sal wees in kaapstad | weather_query |
speel sufi liedjies | play_music |
speel billie jean volgende | play_music |
herhaal earth song | play_music |
hoeveel dae is dit tot vyf en twintig mei | datetime_query |
op watter dag in die week val die vierde julie die jaar | datetime_query |
is vyftiende april op ʼn naweek | datetime_query |
asseblief skakel af die lig | iot_hue_lightoff |
kan jy die lig af sit | iot_hue_lightoff |
bevestig dat ek 'n alarm vir sesuur v. m. gestel het | alarm_query |
kyk of ek enige alarm gestel het vir die oggend | alarm_query |
speel sagte instrumentale liedjies | play_music |
stel asseblief alarm op my selfone | alarm_set |
stel asseblief alarm vir vandag | alarm_set |
stel asseblief alarm vir alle dae | alarm_set |
speel pampoen deur steve hofmeyr | play_music |
speel funk musiek | play_music |
se vir my die naam van die komponis | music_query |
wys vir my die prent van hierdie sanger | music_query |
gee vir my die vrystel datum van hierdie liedjie | music_query |
begin nou 'n cappuccino vir my | iot_coffee |
verswak die ligte | iot_hue_lightdim |
wat gaan aan met die ramaphosa begrotingsvoorstel | news_query |
vertel my van die mees onlangse pad bou op roete sewentig | news_query |
asseblief verhoog die volume van luidspreker | audio_volume_up |
ek wil die volume hoog hê | audio_volume_up |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.