text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
het ek 'n jas nodig vandag | weather_query |
moet ek beplan om my pad uit die huis te grawe | weather_query |
laat weet my op tienuur v. m. asseblief | alarm_set |
maak oop alarm en skep 'n herinnering vir tienuur v. m. | alarm_set |
hoe is die weer in poskode twee en dertig duisend tweehonderd vier en dertig | weather_query |
gaan dit sonnig wees volgende week dinsdag | weather_query |
enige opdaterings van donald trump se tweet feed | news_query |
wat is nuut in die gaming industrie | news_query |
gaan dit bewolk wees in bloemfontein gedurende die naweek | weather_query |
moet ek my vensters vanaand oop hou | weather_query |
speel speellys oefensessie | play_music |
que liedjie lekker op my trekker | play_music |
hey janneman speel vir my 'n gewilde hip hop song | play_music |
hey speel vir my 'n gewilde r. en b. song | play_music |
watter huis alarms is gestel | alarm_query |
hey olly hoe gaan die weer vandag wees in pretoria gauteng | weather_query |
speel maroon five moves like jagger | play_music |
speel marvin gaye i want you | play_music |
gaan ek vandag 'n sambreel nodig he na sonsondergang | weather_query |
hey bestel 'n porsie warm vlerkies saam met my vorige bestelling | takeaway_order |
bestel n pizza pastei met ekstra kaas | takeaway_order |
weer verslag van die week | weather_query |
hay watter tyd is dit in orlando florida | datetime_query |
hoe koud is die weer nou | weather_query |
daai agtergrond musiek is aaklig | music_dislikeness |
wat is daai liedjie wat speel in die agtergrond | music_query |
wat is die nuutste nuuw vanaf vodacom | news_query |
gee my die nuus op my verskaffer | news_query |
moet ek 'n jas dra | weather_query |
moet ek sneeu skoene saam bring | weather_query |
speel jumper van third eye blind | play_music |
janneman speel enige liedjie deur koos kombuis | play_music |
moet ek 'n jas dra buite | weather_query |
sal ek stewels moet dra | weather_query |
olly sal ek stewels moet dra | weather_query |
wat is die uitgebreide voorspelling | weather_query |
hoe sal die weer wees in twee weke | weather_query |
sê my die tyd in ander stand in ander stad in amerika | datetime_query |
vind grappies op die web | general_joke |
speel hip hop musiek | play_music |
ek wil musiek hoor van 'n orkes van my speel lys | play_music |
vind jazz musiek op my speel lys | play_music |
vind asseblief vandag se voorspelling | weather_query |
vertel my van die huidige weer | weather_query |
wat is die datum vir die volgende maandag | datetime_query |
wat is die datum oor twee saterdae van nou | datetime_query |
asseblief sê vir my die datum vir die eerste dag van volgende maand | datetime_query |
wat is die nuutste | news_query |
uitlaat aan | iot_wemo_on |
verwyder wekker | alarm_remove |
vergeet alarm | alarm_remove |
moet ek vandag sonbrand room aansmeer | weather_query |
geen kennisgewings vir vyf minute nie | audio_volume_mute |
olly geen kennisgewing vir vyf minute | audio_volume_mute |
gaan ek 'n baadjie benodig | weather_query |
is dit n goeie dag om na die strand te gaan | weather_query |
ek kan niks sien nie | iot_hue_lighton |
het ek sneeustewels nodig | weather_query |
hoe voel jy | general_quirky |
hey ek het jou gemis | general_quirky |
ons het lekker aandete gehad vandag | general_quirky |
wat gebeur in my dag | general_quirky |
wat gaan vandag aan | general_quirky |
dolores hoe was jou dag | general_quirky |
het jy 'n lekker dag gehad | general_quirky |
ollie het jy 'n goeie dag gehad | general_quirky |
ek was vandag laat vir die vergadering jy sal nie glo wat gebeur het nie | general_quirky |
vertel my n ewekansige trivia | general_quirky |
wie is jy | general_greet |
hoe is dit moontlik | general_quirky |
hoe is dit moontlik | general_quirky |
ek is moeg van werk | general_quirky |
ek het na die park gegaan | general_quirky |
my te doen lys is klaar gemaak | lists_query |
vandag voel ek baie gespanne | general_quirky |
vandag se dag is rêrig uitputtend | general_quirky |
vandag het ek 'n slegte dag gehad | general_quirky |
dis 'n aaklige dag en lyk of dit die hele dag gaan reen | general_quirky |
hi hoe gaan dit vandag | general_quirky |
goeie dag | general_greet |
hey ek wil meer weet oor jou begin | general_quirky |
vandag was te besig | general_quirky |
olly ek het vandag na die winkel gegaan | general_quirky |
ek het kruidenierswinkel to gegaan vandag | general_quirky |
hiedie vraag maak nie sin nie | general_quirky |
my dag was gejaagd | general_quirky |
my dag was stresvol | general_quirky |
my dag was pret | general_quirky |
vandag was okay | general_quirky |
ek loop vroeg vandag | general_quirky |
wat moet ek vandag doen | general_quirky |
wat kan jy doen | general_quirky |
olly vandag het ek 'n rekord verkoops transaksie gehad | general_quirky |
olly ek het vandag my toekomstige vrou ontmoet maak asseblief 'n afspraak vir volgende vrydag | general_quirky |
olly ek het die beste fliek gekyk bespreek asseblief vir my 'n kopié sodra dit vrygestel word | general_quirky |
ek het die beste rolprent gekyk bepreek asseblief vir my 'n kopie wanneer dit vrygestel word | general_quirky |
hoe gaan dit | general_quirky |
goeie more is dit nie 'n wonderlike dag nie | general_quirky |
vandag het ek belonings gekry | general_quirky |
ek het n arme behoeftige gehelp vandag | general_quirky |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.