text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
verlaag asseblief die volume | audio_volume_down |
gee vir my die nuutste nuus oor iphone | news_query |
soek die nuutste nuus oor iphone | news_query |
verskaf vir my die nuus oor samsung | news_query |
skakel asseblief die koffie maker aan en begin die brou siklus | iot_coffee |
wat is die jongste nuus van die beeld | news_query |
ek het die nuutste stories van yahoo news nodig | news_query |
skakel oor na pretoria tyd | datetime_convert |
gee my moskou tyd | datetime_query |
wat is parys tyd | datetime_query |
ek is weg vandag 'n sambreel | weather_query |
het ek my hoed vandag nodig | weather_query |
ek wil luister na my gunsteling jazz musiek genre | play_music |
speel 'n paar afrikaanse liedjies | play_music |
laat my bietjie hoor van nuwe geweide musiek | play_music |
cyril ramaphosa | news_query |
terroris aktiwiteite | news_query |
sê vir ma ek sal laat wees vanaand | weather_query |
herinner my vriend om die opdrag te kry môre | calendar_set |
vra my vriend hoe lyk die klimaat daar | weather_query |
laat ek luister na my nommer een gunsteling speellys | play_music |
van my speellys filter gewyde liedjies en speel dit nou vir my | play_music |
vertel my 'n snaakse grap om te lag | general_joke |
moet ek winterstewels dra as ek winkel toe gaan | weather_query |
ek wil he jy moet demp | audio_volume_mute |
enige goeie kitskos items | takeaway_order |
enige lekkernye met lae pryse | takeaway_order |
enige kitskos etes aanbiedinge | takeaway_order |
kan jy hierdie liedjie vir my speel love for me | play_music |
speel asseblif die liedjie lenie vir my | play_music |
ek wil iets eet sal jy vir my kos bestel | takeaway_order |
speel bohemian raphsody vir my | play_music |
hoe is die klimaat vandag | weather_query |
kan jy asseblief die alarms verwyder wat gestel is vir tussen agt en nege | alarm_remove |
het ek gestelde alarms voor ses in die oggend | alarm_query |
kan jy my vertel wat vandag se datum is | datetime_query |
sit die volgende liedjie aan in vyf minute | play_music |
omskep oostelike tyd na westerse tyd | datetime_convert |
wys my die tyd in new york city | datetime_query |
hoe laat is nou in australië | datetime_query |
laat weet my oor die alarms wat jy gestel het | alarm_query |
vertel my die tyd van die wekker wat jy ingestel het | alarm_query |
plaas 'n bestelling vir 'n pepperoni pizza by panarottis | takeaway_order |
kry vir ons spaghetti van panarottis | takeaway_order |
wat is my gunsteling musiek op die oomblik | music_query |
wat het ek die meeste gespeel | music_query |
van watter soort musiek hou ek | music_query |
dink jy dit gaan reën more | weather_query |
moet ek vandag my reënjas dra | weather_query |
as dit sesuur v. m. hier is watter tyd is dit in tokyo | datetime_convert |
hoveel ure verskil is daar tusssen londen en new york | datetime_convert |
kan jy koffie maak | iot_coffee |
gaan maak vir my koffie | iot_coffee |
moet ek warm klere dra vandag | weather_query |
is dit nodig om 'n sambreel te vat vandag | weather_query |
gaan dit winderig vandag wees | weather_query |
gaan handskoene dinsdag handig wees | weather_query |
moet ek die venster toemaak voor ek vanmiddag gaan | weather_query |
kan ek my bestelling vir 'n groot pizza optel by debonairs | takeaway_query |
wat sê die klok | datetime_query |
het jy die tyd | datetime_query |
het die premier al die nuwe misdaadwetsontwerp uitgevaardig | news_query |
kaapstad tyd | datetime_query |
tyd in chicago | datetime_query |
wil graag weet die alarm wat jy gestuur het | alarm_query |
mag ek weet oor die alarm wat jy gestel het | alarm_query |
wat is die nuutste grap | general_joke |
dis 'n sagte aand vanaand | weather_query |
temperatuur | weather_query |
speel beste treffers | play_music |
moet ek 'n baadjie dra in die oggend | weather_query |
kos sal gegee word by die uitstalling | weather_query |
draai die geraas af | audio_volume_mute |
volume beheer | audio_volume_mute |
maak vir my lemoensap | iot_coffee |
maak my vyf dertig wakker | alarm_set |
gaan dit reën namiddag | weather_query |
hey skakel die lig af asseblief | iot_hue_lightoff |
ek wil die lig afgeskakel hê | iot_hue_lightoff |
speel volgende liedjie van my uitgekose | play_music |
kan ek kortbroek dra vandag | weather_query |
benodig ek 'n winterbaadjie vanoggend | weather_query |
moet ek handskoene dra vanaand | weather_query |
versprei sommige ligte | iot_hue_lightup |
verhoog die helderheid van die lig dit is moeilik om hier onder te sien | iot_hue_lightup |
kan jy seker maak dit kombuis lig is af | iot_hue_lightoff |
slaapkamer lig af | iot_hue_lightoff |
speel die eerste snitlys | play_music |
speel rap liedjies | play_music |
sit aan die lig prop | iot_wemo_on |
sit die waaier prop aan | iot_wemo_on |
moenie vir vyftig sekondes reageer nie | audio_volume_mute |
moenie praat nie | audio_volume_mute |
ek wil graag bietjie blues luister | play_music |
ek is in die bui vir bietjie klassieke musiek | play_music |
status vir die pizza aflewering van pizza hut af | takeaway_query |
kan jy moonlik you don't bring me flowers speel | play_music |
kan jy die jongste wêreld nuus van gister vind | news_query |
gebeur daar enigiets in wêreld nuus | news_query |
gaan ek vandag my dik jas na middagete nodig he | weather_query |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.