text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
kan jy asseblief my nuwe nuusvoorsiener deursoek vir die jongste nuus | news_query |
vertel my van die jongste sport nuus | news_query |
wat gaan in die wêreld deesdae | news_query |
gee vir my die nuus blitse van e nuus | news_query |
wat is die nuus opdatering op s a b c nuus | news_query |
wys my die nuutste nuusopdatering op beeld | news_query |
wys vir my die nuutste nuus updates op e. n. c. a. | news_query |
laat weet my wanneer zuma in die nuus is | news_query |
waarsku my wanneer die buite temperatuur agt en sestig grade bereik | weather_query |
luister na girl from impanema van frank sinatra | play_music |
stream alle liedjies van rock | play_music |
sit shape of you by in die huidige ry | play_music |
haai hoe gaan dit | general_greet |
hoe is die weer vandag | weather_query |
wat is die temperatuur nou | weather_query |
hoe is die weer hierdie week | weather_query |
wys my die warmste weer hierdie week | weather_query |
gaan somer aangaan | weather_query |
wat is die kanse vir hael hierdie week | weather_query |
bevestig alarm vir môre oggend | alarm_query |
hoelaat is die alarm gestel vir môre | alarm_query |
kan jy asseblief 'n mexikaanse restaurant aanbeveel vir wegneem | takeaway_query |
watter restaurante bied wegneem kos | takeaway_query |
kan ek nou wegneem kos bestel | takeaway_order |
ek wil die jongste plaaslike nuus van die stad hê | news_query |
stom klank op luidsprekers asseblief | audio_volume_mute |
ok google demp klank van die luidsprekers asseblief | audio_volume_mute |
ok google sit die volume op alle sprekers sagter | audio_volume_down |
maak koffie om agt v. m. | iot_coffee |
brou koffie die middag | iot_coffee |
watter dag van die maand is dit | datetime_query |
speel nuwe gaga speellys | play_music |
begin nuwe karen zoid speellys | play_music |
speel lady gaga begin met poker face | play_music |
maak oop die maroela media toep | news_query |
maak my oggend inligtings epos van die beeld oop | news_query |
speel bietjie musiek | play_music |
gaan na pandora soek ddisselboom radio speel asseblief | play_music |
google musiek vind vir my bietjie enya om na te luister | play_music |
verhoog die volume | audio_volume_up |
sit die speellys op herhaal | music_settings |
hou op om hierdie liedjie te herhaal | music_settings |
wat is die weer waar ek is vandag | weather_query |
ok google wat is die weer waar ek is vandag | weather_query |
wys vir my die sewe dae voorspelling vir tuis | weather_query |
speel die nuutste koos du plessis speellys | play_music |
speel die nuutste tom petty speellys | play_music |
hey dis te warm buite wat is die temperatuur vanmiddag | weather_query |
hey google dis te warm buite wat is die temperatuur vanmiddag | weather_query |
gaan dit sneeu hier die naweek | weather_query |
vertel vir my die jongste nuus van d. s. t. v. sport | news_query |
wat is die nuutste skinder wat aan die gang is in holywood | news_query |
kanselleer wekkers vir hierdie week | alarm_remove |
stop wek roepe vir die week | alarm_remove |
bestel wegneem pizza van domino's vir sewe n. m. | takeaway_order |
plaas bestelling by pizza wegneem plek vir sewe n. m. | takeaway_order |
skeduleer pizza wegneem ete vir sewe n. m. | takeaway_order |
sit die robot stofsuier aan | iot_cleaning |
watter alarms is nou gestel | alarm_query |
watter wekkers gaan my wakker maak more | alarm_query |
is daar enige alarms nou gestel | alarm_query |
ek sal van 'n grappie hou | general_joke |
gee my 'n grappie | general_joke |
'n grap asseblief | general_joke |
draai ligte op | iot_hue_lightup |
ligte meer helder | iot_hue_lightup |
speel r. en b. musiek | play_music |
speel r. en b. | play_music |
r. en b. musiek | play_music |
verdof ligte | iot_hue_lightdim |
weervoorspelling | weather_query |
weer vandag | weather_query |
my wekkers | alarm_query |
robot doen die hele huis | iot_cleaning |
skakel af slim muurprop | iot_wemo_off |
wemo muurprop af | iot_wemo_off |
bewaar mening | music_likeness |
las braaihout by | music_likeness |
sit af die lig in die slaapkamer | iot_hue_lightoff |
skakel die lig in die kombuis af | iot_hue_lightoff |
skakel die lig af in die slaapkamer | iot_hue_lightoff |
speel crystal lewis se beauty of the cross vir my | play_music |
speel spoegwolf lenie blou | play_music |
kos bestelling van mr delivery | takeaway_order |
kos bestelling van grubhub | takeaway_order |
watse tyd is dit in pretoria gauteng | datetime_query |
hoe laat is dit in bloemfontein vrystaat | datetime_query |
wat is die tyd in honolulu | datetime_query |
nuus negentien | news_query |
nuus van staatskoerant | news_query |
sê my hoe laat is dit nou | datetime_query |
watter tyd kyk ons nou | datetime_query |
speel 'n paar deuntjies vir my | play_music |
speel bietjie rustige musiek vir my | play_music |
ek wil luister na 'n paar deuntjies | play_music |
speel nou musiek | play_music |
sit af die wekker vir môre oggend | alarm_remove |
verander die ligte na blou drieuur n. m. | iot_hue_lightchange |
gee my bietjie lavender gekleurde lig | iot_hue_lightchange |
laat weet my enige opdaterings oor nuwe ramaphosa kabinet aanstellings | news_query |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.