text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
ek het vandag 'n ontspanne dag gehad | general_quirky |
daar was baie verkeer oppad huis toe | general_quirky |
wat doen jy | general_quirky |
joernaal inskrywing vir vandag | general_quirky |
raai wat het vandag gebeur | general_quirky |
ek vandag | general_quirky |
hi dit is johan ek wil graag weet wat is die spesiale gereg vir vandag | general_quirky |
ek wil graag 'n ete bestel het enige spesiale aanbiedinge vir seekos | general_quirky |
hi ek wil gebraaide hoender met wit sous bestel | takeaway_order |
hallo is dit jou eerste keer hier | general_quirky |
haai hoe was jou dag vandag | general_quirky |
is kos nie wonderlik nie | general_quirky |
hey kom ons praat net | general_quirky |
hi daar wens my geluk ek het 'n bevordering gekry in my werk op kantoor | general_quirky |
ek is in 'n slegte bui vertel my 'n grap | general_quirky |
kan jy vir my soek | general_quirky |
wat is die beste manier om te lewe | general_quirky |
vra my maklike vrae oor 'n onderwerp wat ek ken en se vir my wanneer ek verkeerd is | general_quirky |
skakel bernard om ons vergadering te herskeduleer | calendar_query |
ek het n lekker dag gehad vandag | general_quirky |
olly ek het 'n fantastiese dag gehad vandag | general_quirky |
ek het vandag gaan ski | general_quirky |
my dag was redelik gejaagd vandag | general_quirky |
hoeveel kilometers het ek gestap vandag | general_quirky |
wys my die plekke waar ek was | general_quirky |
wat was die temperatuur toe ek in die park was | weather_query |
geniet jy jou dag sover | general_quirky |
ek wil graag praat daaroor | general_quirky |
laat ons gesels oor die onderwerp | general_quirky |
hoe sal dit vandag vir my wees | calendar_query |
kan jy my vertel van vandag | calendar_query |
ek het vanoggend ontbyt geeet | general_quirky |
wie het die wedstryd gewen gisteraand | general_quirky |
hey ek het vandag een van my belangrike vergaderings gemis | general_quirky |
hierdie rekenaar is baie moeilik om te gebruik | general_quirky |
ek het n slapie nodig | general_quirky |
ek is moeg | general_quirky |
ollie ek is moeg | general_quirky |
wat doen jy | general_quirky |
goeie more suid afrika | general_quirky |
kan ek jou oor my dag vertel | general_quirky |
jy wil weet hoe my dag verloop het | general_quirky |
ek eet ontbyt om agt v. m. | general_quirky |
ek wil nie meer oproepe na vyf n. m. neem nie | general_quirky |
ek wil 'n alarm hê vir ses v. m. elke dag | alarm_set |
hey ek het 'n hond gesien vandag | general_quirky |
hey olly ek het vandag n hond gesien | general_quirky |
olly hoe is die weer | weather_query |
hoe is die weer | weather_query |
dink jy vandag gaan lekker wees buite | general_quirky |
dink jy ek moet 'n fliek sien of gaan uiteet | general_quirky |
ek het 'n verdomde spoed boete gekry | general_quirky |
sê my asseblief bob lewe | general_quirky |
wat doen ons vandag met onsself | general_quirky |
ek moet beter fokus olly ek kon nie op 'n enkele taak konsentreer nie | general_quirky |
ek moet beter fokus hê olky ek kon nie op 'n enkele taak konsentreer nie | general_quirky |
daar is seker dele van my dag waar ek moeg is | general_quirky |
daar is sekere dele van my dag waar ek moeg is ollie | general_quirky |
my reis was moeilik vandag | general_quirky |
ek het vandag 'n pakkie in die pos gekry | general_quirky |
ek het vandag die slegste dag gehad | general_quirky |
olly ek het vandag die slegste dag ooit gehad | general_quirky |
olly jy sal nooit raai wat het vroeer vandag gebeur | general_quirky |
jy sal nooit glo wat het vroeer vandag gebeur | general_quirky |
dit was 'n moeilike dag vandag | general_quirky |
vandag was 'n harde dag | general_quirky |
ek hoop more sal beter wees | general_quirky |
word wakker olly | general_quirky |
word wakker | general_quirky |
ek is piekfyn | general_quirky |
nie 'n goeie dag | general_quirky |
hey hoe gaan dit | general_quirky |
hey olly hoe gaan dit | general_quirky |
som my dag op | general_quirky |
hey hoe gaan dit | general_quirky |
hallo wat gaan aan | general_quirky |
ek het my bakkie na die werkswinkel geneem | general_quirky |
hoe voel jy die laaste ruk | general_quirky |
ek het hoender vir middagete gehad en dit was heerlik | general_quirky |
ek het 'n sperdatum op dinsdag | general_quirky |
ek het baie slaap ingekry vandag | general_quirky |
watse pret dinge is daar om te doen in hierdie area | general_quirky |
waarheen moet ek my vrou neem vir aandete | general_quirky |
watter film moet ek kyk | recommendation_movies |
praat met my | general_quirky |
wat weet jy van amerika | general_quirky |
gesins vermaak | general_quirky |
belegging | general_quirky |
wat is 'n goeie amapiano album in hierdie jaar | music_query |
wat is n goeie rap album wat hierdie jaar uitgekom het | music_query |
waar is 'n goeie plek om goedkoop pakistaanse kos te eet | recommendation_locations |
stoor jy persoonlike inligting van my | general_quirky |
televisie | general_quirky |
verkoop jy enige van my inligting aan adverteerders | general_quirky |
hoe is jou dag sover | general_quirky |
hoe gereeld voltooi jy opdateerings | general_quirky |
watter informasie stoor jy oor my | general_quirky |
olly ek het vandag inkopies gegaan en 'n massiewe dildo gekoop | general_quirky |
ek het vandag gaan inkopies doen en 'n massiewe dildo gekoop | general_quirky |
is dit nie snaaks hoe die weer aanhou slegter raak nie | general_quirky |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.