text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
speel die musiek van snotkop | play_music |
speel vir my die nuutste liedjie van tasha | play_music |
is my werk alarm gestel vir môre | alarm_query |
watter alarms het ek gestel vir donderdag | alarm_query |
watter nuus het jy vandag | news_query |
wat is in die mail and guardian | news_query |
wat is op die nuus vandag | news_query |
wat is die beste pizza naby my wat aflewer | takeaway_order |
kan jy die instrumentele speel van | play_music |
kan jy asseblief liedjies speel van op-breek | play_music |
verander die audio stelling | audio_volume_other |
sit die bass af van die oudio | audio_volume_down |
wat is die kanse vir reën vandag | weather_query |
hierdie liedjie is nie baie goed nie | music_dislikeness |
stoor hierdie liedjie na my gunstelinge | music_likeness |
moet nie weer hierdie liedjie speel nie | music_dislikeness |
begin die robot stofsuier om een namiddag vandag | iot_cleaning |
ek wil hê die robot stofsuier moet op een n. m. begin vandag | iot_cleaning |
moet die robot stofsuier in geprop wees | iot_cleaning |
ek wil uurlikse kennisgewing van finansiële nuus hê | news_query |
wys die volume instellings | audio_volume_other |
benodig om volume instellings te sien | audio_volume_other |
hoe aktiveer jy die robot stofsuier | iot_cleaning |
is daar enigiets wat ek moet weet voor ek die robot stofsuier aktiveer | iot_cleaning |
moet ek bekommerd wees oor die robot stofsuier by die aan skakel | general_quirky |
draai op die ligte in die sitkamer | iot_hue_lightup |
draai die ligte laer in die sitkamer | iot_hue_lightdim |
verdof die oorhoofse ligte | iot_hue_lightdim |
kan u die ligte afdraai met twintig persent | iot_hue_lightdim |
genot | play_music |
hartseer | play_music |
wat sal môre se weer op hierdie plek wees | weather_query |
gee vir my môre se weer voorspelling | weather_query |
wys vir my die weer lys vir môre | weather_query |
jou volume is te hoog herhaal dit laer asseblief | audio_volume_down |
ek kon jou nie hoor nie herhaal dit harder | audio_volume_up |
stop asseblief 'n bietjie | audio_volume_mute |
stop jouself asseblief | audio_volume_mute |
demp jouself | audio_volume_mute |
draai op die ligte asseblief | iot_hue_lightup |
maak asseblief die kamer helderder | iot_hue_lightup |
gaan na e. n. c. a. dot co dot za | news_query |
speel my oggend speellys | play_music |
speel die voor speletjies speellys | play_music |
speel my dansmusiek speellys | play_music |
wanneer is die volgende maand wat een en dertig dae het | datetime_query |
hoe gaan dit vandag met jou | general_greet |
goeie more ollie | general_greet |
goeie more | general_greet |
goeie middag | general_greet |
wat is die huidige weer in pretoria | weather_query |
kry vir my die weer voorspelling vir pretoria | weather_query |
ek wil weet hoe is die weer in pretoria | weather_query |
ek hou van ska musiek | music_likeness |
ek bevind sakkie sakkie musiek prettig | music_likeness |
speel madonna se like a virgin | play_music |
speel footloose liedjie | play_music |
speel one thousand nine hundred and ninety nine deur prince | play_music |
speel alle liedjies van katy perry | music_likeness |
versamel al my liedjies van madonna | play_music |
speel theuns jordaan speellys | play_music |
speel maroon five speellys | play_music |
vertel asseblief vir my die jongste nuus oor politiek | news_query |
wat gaan aan in politiek | news_query |
vertel my die datum | datetime_query |
speel die laaste album op herhaal | play_music |
speel al my gunsteling liedjies | play_music |
gaan dit reën later vandag | weather_query |
vertel my die humiditeit vlak vandag in die middestad | weather_query |
sit alarm aan | alarm_set |
stel alarm vir half ses die oggend | alarm_set |
plaas alarm om vyf uur oggend | alarm_set |
wat is in die nuus vanoggend | news_query |
wat is die brekende nuus vir die dag | news_query |
vertel my asseblief van huidige gebeure vir die dag | calendar_query |
bel die bo-kaap kombuis en bestel bobotie om weg te neem | takeaway_order |
plaas 'n wegneem ete bestelling by steers | takeaway_order |
bestel spaghetti van spaghetti warehouse om huistoe te bring | takeaway_order |
is dit alweer die nege en twintigste | datetime_query |
vertel my watter dag van die week dit is | datetime_query |
speel my hartseer speellys | play_music |
skakel asseblief my stofsuier aan | iot_cleaning |
aktiveer die robot stofsuier | iot_cleaning |
skakel die stofsuier nou aan | iot_cleaning |
tyd in new york nou | datetime_query |
wat is die huidige tyd in lagos nigerië | datetime_query |
gebruik stofsuier in die portaal | iot_cleaning |
verwyder stof met stofsuier | iot_cleaning |
skakel die ligte in die kombuis af | iot_hue_lightoff |
sit af die ligte in die slaapkamer | iot_hue_lightoff |
belangrikste nuus oor internasionale vrouedag | news_query |
vertel snaakse dinge | general_joke |
stel asseblief die gelykmaker in die partytjiemodus | music_settings |
speel asseblief al die liedjies in hoë volume en maak aanpassings aan pop musiek modus | play_music |
speel alle liedjies van karlien van jaarsveld | play_music |
speel i walk the line deur johnny cash | play_music |
het ek enige musiek van lady antebellum | music_query |
olly ek sal hou van 'n espresso | iot_coffee |
ek wil graag 'n espresso hê | iot_coffee |
kan ek asseblief 'n kafee americano kry | iot_coffee |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.