text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
verwyder alle gebeure van my kalender | calendar_remove |
maak skoon my skedule | calendar_remove |
skakel kennisgewings aan vir môre se vergaderings om tien v. m. | calendar_set |
herinner my van my vergadering môre om tien in die oggend | calendar_set |
ek het n vergadering môre oggend om tien asseblief herinner my | calendar_set |
herinner my dat ek môre 'n afspraak het met karin in verband met 'n ola geleentheid | calendar_set |
stel asseblief 'n alarm vir more se vergadering om sewe v. m. | alarm_set |
stel asseblief 'n alarm vir môre se vergadering om sewe v. m. | alarm_set |
skarp al my gebeure vir môre | calendar_remove |
ek's besig môre so skrap alle kalender gebeure | calendar_remove |
vind die fisiese adres vir decorex | calendar_query |
plaas 'n verjaarsdagpartytjie met piet werner en amy in my kalender | calendar_set |
vul my kalender me ʼn vergadering met pieter en karin vir desember vyfde vir vyf honderd en dertig n. m. | calendar_set |
skep 'n vergadering met meneer pieterse hierdie vrydag om twaalf | calendar_set |
kyk deur die herinnerings en se my wat is nog hangende | calendar_query |
wie se verjaarsdae is in februarie | calendar_query |
stel asseblief n herinnering om elke dag iets snaaks te doen | calendar_set |
stel 'n herinnering vir 'n gelukkige geleentheid elke twee dae | calendar_set |
ek het nodig dat jy my herinner om more winkel toe te gaan | calendar_set |
maak my wakker elke weeksdag om sewe v. m. | alarm_set |
ek benodig om ʼn vergadering te reël met jack | calendar_set |
skryf in 'n vergadering met jack vir dinsdag | calendar_set |
verwyder wyatt se verjaarsdagpartytjie van my kalender | calendar_remove |
ek gaan nie meer wyatt se verjaarsdagpartytjie bywoon nie | calendar_remove |
verwyder werner se verjaarsdagpartytjie op my kalender | calendar_remove |
verwyder kruideniersware inkopies van my te doen lys op sondag | lists_remove |
kan jy die huidige tyd wys sodat ek nie laat sal wees vir my afspraak nie | calendar_query |
is ek beskikbaar vyf n. m. sondag | calendar_query |
is wyatt se verjaarsdagpartytjie om tien n. m. | calendar_query |
is ek hierdie week reeds met vakansie | calendar_query |
skrap al my gebeure in my kalender | calendar_remove |
stel 'n herhalende kruidenierswinkel besoek op vir elke sondag | calendar_set |
herinner my al om die ander maandag om die herwinning uit te gooi | calendar_set |
wat is vandag op my kalender | calendar_query |
stel 'n herhalende aktiwiteit in my kalender | calendar_set |
what is die volgende afspraak op my kalender | calendar_query |
wat is volgende op my kalender | calendar_query |
wanneer is my volgende aktiwiteit | calendar_query |
verwyder asseblief daardie gebeurtenis uit my kalender | calendar_remove |
verwyder daardie aktiwiteit van my kalender | calendar_remove |
verander my kalender van vandag | calendar_remove |
hoe lyk my kalender vandag | calendar_query |
skrap asseblief my kalender van alle gebeurtenisse | calendar_remove |
is daar 'n manier wat ek my kalender kan skoonmaak | calendar_remove |
het ek enige herinneringe wat gestel is | calendar_query |
hoe lyk my skedule vandag | calendar_query |
vertel my van die vergadering hierdie week | calendar_query |
hoe lyk my skedule | calendar_query |
voeg joga op my kalender vir vrydag | calendar_set |
voeg draf by my kalender vir donderdag | calendar_set |
het ek enige afsprake op maart dertigste | calendar_query |
herinner my as ek my aand stap roetine gemis het | calendar_set |
het ek 'n krieket spel hierdie naweek | calendar_query |
beskryf geskeduleerde afsprake | calendar_query |
herinner my van sara se verjaarsdag drie dae voor die tyd | calendar_set |
herinner my wanneer dit middagete is | calendar_set |
herinner my die aand voor my dokter se afspraak | calendar_set |
herinner my om vir alex te bel | calendar_set |
herinner my asseblief oor die besigheidsafspraak om elf v. m. | calendar_set |
ek het ʼn belangrike vergadering die sondag namiddag twee honderd n. m. moet nie vergeet om my te herinner nie | calendar_set |
bel sara | calendar_set |
stuur 'n e-pos aan sara oor brunch vandag | email_sendemail |
sluit maandag se vergadering om agt v. m. fw de klerk in | calendar_query |
waar is dinsdag se oggend vergadering | calendar_query |
hoe laat is vrydag se doktersafspraak | calendar_query |
maak my kalender oop | calendar_query |
wanneer gaan dit gebeur | calendar_query |
wys my onlangs toegevoegde gebeurtenisse | calendar_query |
stel n herinnering | calendar_set |
my my kennisgewings oop | calendar_query |
skeduleer 'n herhalende herinnering vir my joga oefening elke dag in die namiddag | calendar_set |
stel asseblief 'n maandelikse herinnering om huur te betaal | calendar_set |
elke ander woensdag herinner my om kruideniersware inkopies te doen | calendar_set |
herinner my dat ek 'n ouer onderwyser konferensie het hierdie maandag om vier honderd n. m. | calendar_set |
ek het 'n departementshoof vergadering vrydag om nege v. m. | calendar_set |
voeg by ʼn gebeurtenis | calendar_set |
voeg n gebeurtenis by | calendar_set |
herinner my van my tandarts afspraak die aand voor die tyd | calendar_set |
wanneer is my tandarts afspraak | calendar_query |
wys vir my opkomende geleenthede in hierdie omgewing | recommendation_events |
wys my komende gebeure in kaapstad | recommendation_events |
wys my opkomende gebeure in die skiereiland | recommendation_events |
het ek 'n vergadering more | calendar_query |
moet ek die dag na môre na die mark gaan | calendar_query |
verwyder alle kennisgewings van my kalender | calendar_remove |
watter vergaderings is op my kalender vir vandag | calendar_query |
wat het ek vandag | calendar_query |
wat gebeur vandag | calendar_query |
skep asseblief 'n haarsny afspraak vir saterdag om een n. m. | calendar_set |
skeduleer asseblief n afspraak by my dokter vir n prostaat ondersoek vir vrydag | calendar_set |
herinner my asseblief om pieter te bel om een n. m. donderdag | calendar_set |
wat om volgende te doen | calendar_query |
wat anders is op my lys | calendar_query |
verwyder alle afsprake | calendar_remove |
het ek 'n doktersafspraak hierdie donderdag | calendar_query |
het ek enige vergaderings geskeduleer vir die naweek na volgende | calendar_query |
het my dogter n voordrag op die dag wat projek een moet klaar wees | calendar_query |
voeg asseblief 'n gebeurtenis by my kalender | calendar_set |
skrap alles | calendar_remove |
wat gebeur tussen ag v. m. en vyf n. m. vandag | calendar_query |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.