text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
afsprake tussen agt v. m. en vyf n. m. vandag | calendar_query |
herinner my om nog hondekos op te tel by wilder pet food môre sewe twintig n. m. | calendar_set |
herinner my dat ek hannah moet gaan sien oor ons wiskunde projek volgende dinsdag om tien n. m. | calendar_set |
hoeveel herinneringe het ek opgestel | calendar_query |
laat my weet die dag voor my reis na gauteng | calendar_set |
vertel my wanneer my volgende dokter se afspraak is | calendar_set |
laat weet my waneer my huur verskuldig is | calendar_set |
weeklikse skaak klasse begin môre en eindig die eerste mei | calendar_set |
skeduleer 'n vergadering met die visie-president op maandag | calendar_set |
stel 'n vergadering op vir vrydag met my seun se onderwyser | calendar_set |
stel 'n vergadering op met die menslike hulpbronne afdeling vir die einde van die maand | calendar_set |
waar gebeur my twaalf n. m. vergadering vandag | calendar_query |
waar gebeur bofbal oefening môre | calendar_query |
hoe lank sal dit my vat om môre na die snotkop konsert te ry | transport_query |
ek het oefening op nuweland môre om ses | calendar_set |
herinner my môre om agt v. m. dat ek 'n middagete vergadering het in die namiddag in die konferensie kamer | calendar_set |
ek gaan na die klopjag konsert in kaapstad op maart twintig vier | calendar_set |
kan jy my laak weet wanner dit twee honderd is | calendar_set |
stel 'n alarm vir die agt n. m. vanaand | alarm_set |
wat is op my skedule vir môre oggend | calendar_query |
wat is op my skedule môre nege tot elf v. m. | calendar_query |
skrapdie gebeurtenis van my kalender | calendar_remove |
hoe laat begin maandae vergadering | calendar_query |
hoeveel korporatiewe vergaderings het ek hierdie week | calendar_query |
ek benodig n gebeurtenis drie dae van nou geskeduleer met anna | calendar_set |
wat het verlede week gebeur | news_query |
watter gebeurtenis is volgende | calendar_query |
voeg haarsny by op sewe en twintig maart om drie n. m. | calendar_set |
stel asseblief 'n kennisgewing om johan by die skool op te tel vandag om een n. m. | calendar_set |
olly stel vergadering om sewe n. m. | calendar_set |
stel vergadering om sewe n. m. | calendar_set |
herinner my ek het n vergadering om sewe n. m. | calendar_set |
watter vergaderings het ek gehad verlede week | calendar_query |
vertel my asseblief waar die kermis gaan wees hierdie jaar | calendar_query |
gee my 'n vorderingsverslag oor die verkiesing môre om twaalf | calendar_set |
het ek 'n afspraak môre | calendar_query |
het ek enige afsprake vir môre | calendar_query |
wat gebeur vandag tussen drie en vier n. m. | calendar_query |
het ek enige afsprake geskeduleer tussen drie en vier n. m. vandag | calendar_query |
wat het ek op my dagboek tussen drie en vier n. m. | calendar_query |
stel 'n herinnering vir 'n vergadering vir twee n. m. môre tussen myself en john | calendar_set |
ek het n vergadering more tweeuur n. m. met jan sit dit in my kalender | calendar_set |
maak kalender oop skeduleer gebeurtenis vergadering | calendar_set |
taak vergadering | calendar_set |
moet ek die kinders gaan oplaai van enige iets af vandag | calendar_query |
kanselleer my agtuur vergadering môre | calendar_remove |
verwyder aandete met mike van my kalender | calendar_remove |
verwyder die gebeurtenis van maandag | calendar_remove |
geleentheidsbeskrywing | calendar_query |
geskeduleerde gebeure meer info | calendar_query |
ek benodig 'n kennisgewing om my ma te skakel om drie n. m. | calendar_set |
verwyder alle geskeduleerde geleenthede | calendar_remove |
hoe laat is my vergadering | calendar_query |
waar is my vergadering | calendar_query |
met wie is my vergadering | calendar_query |
wat is op my skedule die week | calendar_query |
nuwe gebeurtenis middagete buite | calendar_set |
skep geleentheid boek klub debbie se huis woensdagaand | calendar_set |
onthou my van my oogtoets by specsavers die ses en twintigste | calendar_set |
olly herinner my van my oogtoets by pick n pay op die ses-en-twintigste | calendar_set |
stel 'n afspraak vir hierdie gebeurtenis in my kalender | calendar_set |
laat my weet as ek drie dae weg is van hierdie gebeurtenis in my kalender | calendar_set |
herinner my die dag wanneer hierdie geleentheid veronderstel is om plaas te vind | calendar_set |
wat is geskeduleer vir vandag | calendar_query |
watter dag is hierdie geleentheid op geskeduleer | calendar_query |
sê my vir watter dag is hierdie herinnering gestel | calendar_query |
wat's my volgende afspraak | calendar_query |
janneman sê my wat gaan aan môre | calendar_query |
vertel my wat gebeur more | calendar_query |
vandag se gebeure | calendar_query |
die week se gebeure | calendar_query |
voeg hierdie gebeurtenis by my kalender | calendar_set |
sit hierdie dag eenkant vir hierdie geleentheid | calendar_set |
ek benodig jou om hierdie aktiwiteit op my kalender te plaas | calendar_set |
wat gebeur tussen driehonderd en vier en dertig | calendar_query |
het ek enigiets wat aangaan om vyf | calendar_query |
ignoreer asseblief die partytjie waarheen ek sou gaan hierdie naweek op my kalender | calendar_remove |
ek benodig hierdie gebeurtenis op 'n herhalende siklus op my kalender | calendar_set |
voeg hester se troue volgende saterdag om agtuur by | calendar_set |
skrap alles op die spyskaart | lists_remove |
skarap al my vergaderings | calendar_remove |
maak die kalender skoon | calendar_remove |
het ek enige opkomende aanmanings | calendar_query |
olly ek moet weet of ek enige nuwe herinnerings het | calendar_query |
ek het nodig om te weet of ek enige nuwe herinneringe het | calendar_query |
vertel my meer van die vertoning | general_quirky |
wat is op my kalender vandag | calendar_query |
wat het ek beplan vir vandag | calendar_query |
wat is die kleredrag vir vanaand | calendar_query |
herinner my oor vergadering volgende week | calendar_set |
kanselleer alle gebeure vir vandag | calendar_remove |
skrap alle gebeure en take vir vandag | calendar_remove |
verwyder my hele kalender vir vandag | calendar_remove |
verwyder hierdie gebeurtenis op drie maart | calendar_remove |
kanselleer hierdie aandete partytjie gebeurtenis | calendar_remove |
verwyder die gebeurtenis van my kalender af | calendar_remove |
wat is môre aand aan | calendar_query |
wat is aan vir die middag van die veertiende wat ek saam met die tweejarige tweeling kan gaan | calendar_query |
kan jy n gebeurtenis voeg by my kalender vir volgende vrydag | calendar_set |
skryf in my kalender ek het n geleentheid vir volgende vrydag | calendar_set |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.