text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
maak my kalender skoon van alle gebeure | calendar_remove |
skrap my huidige gebeure van my kalender | calendar_remove |
skrap my opkomende gebeurtenis | calendar_remove |
wat is my opkomende kalender gebeurtenis | calendar_query |
skrap my volgende kalender gebeurtenis | calendar_remove |
kanselleer asseblief my middagete afspraak van die drie en twingtig maart op my kalender | calendar_remove |
skrap my afspraak môre | calendar_remove |
kanselleer my afspraak vir vrydag | calendar_remove |
oliver sal vir my donderdag ñ epos stuur stel asseblief ñ kalender afspraak vir ñ vergadering op volgens die datum verskaf in sy epos. | calendar_set |
ek het 'n tandartsafspraak maandagoggend waar of onwaar | calendar_query |
hoe laat is my tandarts afspraak maandag | calendar_query |
verander my plan verwyder my volgende gebeurtenis | calendar_remove |
dateer my kalender op en verwyder die volgende gebeurtenis | calendar_remove |
wys my my gebeure vir die maand | calendar_query |
vertel my die vergaderings wat ek het vir die week | calendar_query |
het ek 'n date vir vanaand | calendar_query |
het ek 'n partytjie môre aangeteken op my kalender | calendar_query |
voeg ñ afspraak met my moeder by vir volgende sondag | calendar_set |
voeg by 'n partytjie in ny stad dié saterdag | calendar_set |
skeduleer vanmiddag vir my afspraak | calendar_set |
stel kennisgewing vir môre se vergadering met pieter | calendar_set |
ek benodig n herinnering vir vrydag se vergadering | calendar_set |
wat gebeur hierdie naweek | calendar_query |
wat is opgestel vir die naweek drie weke van nou af | calendar_query |
wat doen ons volgende week | calendar_query |
stel asseblief 'n ontmoeting môre op my kalender | calendar_set |
watter geleenthede het ek geskeduleer vir vandag | calendar_query |
watter gebeure is vir my geskeduleer vir vandag | calendar_query |
wanneer is my tandartsafspraak op die kalender | calendar_query |
watter datum is riaan se skool vertoning | calendar_query |
onthou my gaan doen kruideniersware inkopies vandag | calendar_set |
onthou my om die prut pot te begin om tweehonderd n. m. | calendar_set |
stel n onthou alarm vir my om iets te doen partykeer | calendar_set |
herrinder my somtyds van iets | calendar_set |
hoe laat begin my volgende vergadering | calendar_query |
watter gebeurtenisse is geskeduleer die week | calendar_query |
op my suster se verjaarsdag stuur vir haar blomme | calendar_set |
maak seker om baba oppasser te bel vir uitgaan aand vrydag | calendar_set |
voeg gebeurtenis by die kalender | calendar_set |
dokter k om half drie namiddag vir maart sewende | calendar_set |
wanneer is my man se verjaarsdag dié jaar | calendar_set |
werk ek die vier en twintigste | calendar_query |
verwyder alle gebeure vanaf sewe maart | calendar_remove |
hoeveel mense kom na vanaand se aandete | calendar_query |
wanneer moet ek die rekeninge betaal | calendar_query |
wanneer is my verband betaalbaar | calendar_query |
hoe laat begin die fees amptelik | calendar_query |
berig die konsert reeks met begin tye | calendar_query |
onthou my om sarah te ontmoet by die wimpy in malmesbury weskaap twaalfuur namiddag | calendar_set |
is die twee-en-twintigste 'n dinsdag | datetime_query |
voeg 'n nuwe geleentheid vir môre om vyf n. m. ontmoet sarah by die gim | calendar_set |
het ek 'n middagete afspraak vandag | calendar_query |
is vandag wanneer my vraestel moet in wees | calendar_query |
herinner my om die pos te kry oor tien minute | calendar_set |
het ek enige afsprake môre | calendar_query |
het ek vrye tyd volgende dinsdag om n vergadering te skeduleer | calendar_query |
the tyd wat die vergadering begin | calendar_query |
ek wil my kalender opdateer | calendar_set |
kan ek n herinnering verwyder | calendar_remove |
wanneer het ek daai toets | calendar_query |
watter tyd is my afspraak op saterdag se datum | calendar_query |
is ek vry sondag bedags | calendar_query |
waar neem die vergadering plaas | calendar_query |
wanneer die vergadering begin | calendar_query |
kan jy my sê wat is my afsprake hierdie week | calendar_query |
kan jy my inlig oor wat ek doen hierdie week | calendar_query |
google kanseleer asseblief alle programme vir vrydag | calendar_remove |
hi google verwyder asseblief die aandete plan vir donderdag | calendar_remove |
alexa merk my kalender as onbeskikbaar vandag | calendar_set |
merk my kalender as onbeskikbaar vandag | calendar_set |
skrap asseblief alle afsprake vir vandag | calendar_remove |
alexa verwyder asseblief alle afsprake vir vandag | calendar_remove |
stel n buurman partytjie vir volgende week | calendar_set |
verwyder volgende kalender gebeurtenis | calendar_remove |
verwyder die volgende byeenkoms in kalender | calendar_remove |
voeg maria se verjaarsdag op die twee en twintigste by my kalender asseblief | calendar_set |
sit asseblief marie se verjaarsdag partytjie op die twee en twintigste teen sewe n. m. | calendar_set |
watter vergaderings het plaas gevind tussen eerste januarie en twaalfde januarie | calendar_query |
watter vergaderings het plaasgevind tussen een mei en een en dertig desember | calendar_query |
waarsku my dertig minute voor my vergadering om drie n. m. môre | calendar_set |
onthou my dat ek 'n vergadering het drieuur môre middag | calendar_set |
is marie se verjaarsdag partytjie vannaand | calendar_query |
verander ma se verjaarsdag geleentheid om te herhaal elke jaar op dieselfde dag | calendar_set |
het ek enige opkomende afsprake | calendar_query |
vertel my wat gebeur die week | calendar_query |
gee vir my die besonderhede van elton john | music_query |
hoe ver het ek geloop vir die oggend | calendar_query |
hoeveel kalorieë het ek verbrand tussen drie en vyf vandag | calendar_query |
stel n herinnering vir twaalfuur n. m. vir middagete | calendar_set |
onthou my van my drie namiddag vergadering môre vier ure voor die tyd | calendar_set |
herhinner my môre oggend elf uur van my drie uur afspraak | calendar_set |
drie n. m. vergadering môre herinner my vier ure voor die tyd | calendar_set |
is dit vanaand volmaan | calendar_query |
donderdag môre | calendar_query |
skeduleer 'n twee ure leë tydruimte vir saterdag | calendar_set |
voeg by 'n verjaarsdag partytjie vir saterdagaand | calendar_set |
voeg 'n partytjie by vir vanaand in my herinner lys | calendar_set |
voeg 'n huweliksherdenkingspartytjie by hierdie sondag | calendar_set |
verwyder my afspraak om een môre | calendar_remove |
verwyder die konsert van die die kalender gebeurtenisse | calendar_remove |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.