text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
skeduleer 'n aanmaning vir vyftiende maart en stel naam as vergadering | calendar_set |
stel 'n aanmaning vir vyftien maart vir 'n vergadering | calendar_set |
verwyder alle geskeduleerde gebeure van die kalender | calendar_remove |
kan jy my kalende leeg maak | calendar_remove |
haal verjaarsdag partytjie af van die kalender vir mei | calendar_remove |
het ek 'n partytjie beplan hierdie naweek | calendar_query |
verwyder wat ek moet doen op die drie-en-twintigste maart | calendar_remove |
open 'n herinnering oor volgende week se bestuurs vergadering dinsdag | calendar_set |
voeg by gebeurtenis op my kalender en herhaal | calendar_set |
herhalende geleentheid gevoeg by kalender | calendar_set |
kanselleer alle gebeurtenisse ooit | calendar_remove |
maak huidige kalender skoon | calendar_remove |
wanneer is die volgende ellispark leeus wedstryd | calendar_query |
waar word die stormers game volgende gespeel | calendar_query |
hoe laat begin die volgende stormers wedstryd | calendar_query |
herhinner my van vergaderingtyd om sewe namiddag volgende maandag | calendar_set |
stel 'n vergadering op met mnr. forman vir donderdag twee n. m. | calendar_set |
donderdag om twee n. m. moet ek met mr. roux ontmoet merk die kalender asseblief | calendar_set |
voeg middagete afspraak by my kalender vir maart vyftiende van twaalf middag tot een n. m. | calendar_set |
herinner my van aandete met ma vanaand op my kalender | calendar_set |
wat het gebeur by die victoria en alfred waterfront gister middag | news_query |
hoeveel mense was by die protes in sandton square gistermiddag twaalfuur | news_query |
ek benodig 'n herhaalde herinnering vir elke maandag om driehonderd en dertig n. m. | calendar_set |
sit asseblied 'n vier n. m. afspraak vir elke dinsdag by | calendar_set |
is susan se verjaarsdag op maart een | calendar_query |
die eerste maart is susan se verjaarsdag reg | calendar_query |
voeg by maart vyfde as john se verjaarsdag | calendar_set |
pieter se verjaarsdag is die vyfde maart plaas dit op die kalender asseblief | calendar_set |
maak 'n herinneringvir vrydag om ses n. m. | calendar_set |
herinner my van sewe en twintig maart twaalfuur die middag se herinnering | calendar_set |
kan jy my meer vertel van daardie fees | general_quirky |
kan jy my vertel wat is op die skedule vir môre | calendar_query |
sit oefening op my kalender vir agt voormiddag elke dag hierdie week | calendar_set |
voeg by oefensessie op die kalender maandag tot vrydag vyf tot ses honderd v. m. | calendar_set |
onthou my van die vergadering môre twee n. m. | calendar_set |
kan jy my herinner van die vergadering vandag om vier n. m. | calendar_set |
skrap my vergadering van môre | calendar_remove |
skrap my oefensessie van vandag | calendar_remove |
maak my kalender skoon | calendar_remove |
ek wil nie enige geleenthede gelys hê op my kalaneder nie | calendar_remove |
hoe lank voor my volgende dokters afspraak | calendar_query |
waar en wanneer is jane se verjaarsdagpartytjie | calendar_query |
is ek maandag vry in die namiddag | calendar_query |
skrap my volgende gebeurtenis | calendar_remove |
skrap my volgende gebeurtenis | calendar_remove |
vind my volgende geleentheid en skrap dit asseblief | calendar_remove |
herinner my van my vergadering | calendar_set |
herinner jouself om my te herinner oor die vereiste om herinner te word oor daardie vergadering | calendar_set |
vertel my wat volgende donderdag gebeur | calendar_query |
wat is die kleredrag vir die partytjie | calendar_query |
merk asseblief op my kalender vir terapie elke dinsdag om elf v. m. | calendar_set |
merk my begrotingsvergadering af vir elke vrydag om twee | calendar_set |
stel 'n herinnering vir gimnastiek elke woensdag om drie | calendar_set |
is daar 'n vakansiedag op die twee en twintigste | calendar_query |
wanneer is 'n publieke vakansiedag | calendar_query |
voeg asseblief hierdie gebeurtenis | calendar_set |
herinner my môre hiervan | calendar_set |
herinner my twee dae tevore | calendar_set |
herinner my elke dinsdag om na die droog skoonmakers te gaan | calendar_set |
kan jy vir my 'n herinnering plaas om na my kind se basketbal oefening te gaan elke vrydag aand | calendar_set |
het ek enigiets geskeduleer vir môre twaalf middag tot drie n. m. | calendar_query |
waar is ek veronderstel om te wees woensdag van twee tot elf | calendar_query |
ek benodig 'n aanmaning om tweehonderd elke dag om na my moeder te kyk | calendar_set |
skeduleer 'n afspraak met meneer neels van jaarsveld vir môre middag na middagete om een n. m. | calendar_set |
skeduleer my vergadering met edwin van der walt vanaand om ses n. m. | calendar_set |
hey olly verwyder al my kalender afsprake vir vandag | calendar_remove |
hi siri verwyder al my kalender inskrywings vir vandag | calendar_remove |
hey olly maak my kalender vir die twintigste skoon | calendar_remove |
skep 'n gebeurtenis met 'n alarm vir 'n vergadering in twee ure | alarm_set |
maak 'n alarm herinnering vir kalender | calendar_set |
stel alarm herinnering vir kalender | calendar_set |
watter gebeure is aan die kom | recommendation_events |
is daar enige gebeurtenisse wat gaan plaasvind | recommendation_events |
siri kanselleer wat ookal volgende op my kalender geskeduleer is | calendar_remove |
waaroor gaan die aktiwiteit vir maart negentien om twee n. m. | calendar_query |
lees informasie oor kalender gebeurtenis op maart negentien om twee n. m. | calendar_query |
het ek enige aktiwiteite hierdie naweek | calendar_query |
herinner my om agt n. m. om wasgoed te doen | calendar_set |
onthou my maandag om twee n. m. om 'n vergadering met andrew te hê | calendar_set |
stel herinnering vir vergadering | calendar_set |
vergadering stel asseblief 'n herinnering | calendar_set |
herinner my elke vrydag om na my seun se krieket wedstryd te gaan kyk | calendar_set |
herinner my oor my vergadering môre om drie n. m. | calendar_set |
kan jy 'n herinnering skep vir woensdag om een n. m. vir my vergadering | calendar_set |
ek moet na n vergadering toe gaan vrydag om twaalfuur kan jy my herinner | calendar_set |
asseblief voeg by inkopies by winkelsentrum op ses-en-twintig maart om twaalf n. m. | calendar_set |
voeg toe ontmoet met danie op vier april om vyf n. m. by spur tygervallei | calendar_set |
is ek vry vrydag middag | calendar_query |
is my vergadering met bob môre om drie n. m. | calendar_query |
verskaf asseblief vir my meer inligting | general_quirky |
watter gebeure het ek vir môre | calendar_query |
verwyder alle gebeure vir môre | calendar_remove |
watter gebeure het ek vir hierdie komende week | calendar_query |
verwyder my aandete afspraak vir môre | calendar_remove |
stel n gebeurtenis in die kalender | calendar_set |
herinner my asseblief | calendar_set |
onthou my by die werk om 'n vergadering met dave te hê vrydag | calendar_set |
het ek enige kennisgewings vir vandag | calendar_query |
is daar enigiets waarvan ek moet bewus wees | calendar_query |
ek moet 'n kennisgewing opstel om my te herinner om in te gaan vir 'n werksvergadering vrydag om twee n. m. | calendar_set |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.