text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
ek benodig koffie | iot_coffee |
janneman ek het koffie nodig | iot_coffee |
speel my speellys | play_music |
speel die liedjie vir my | play_music |
pas klank aan | audio_volume_other |
gee 'n aangename klank | audio_volume_other |
pas klank na gemaklik aan | audio_volume_other |
wie het die liedjie baby tjoklits geskryf | music_query |
vind nuwe ramaphosa artikels maar nie van fox news nie | news_query |
twaalfuur v. m. verwyder | alarm_remove |
wat is die jongste plaaslike nuus vir die wes rand area | news_query |
is daar 'n artikel oor ysbere | news_query |
sit 'n disco snit aan | play_music |
speel 'n melodie musiek | play_music |
as dit middernag is in colorado watter tyd is dit in munich | datetime_convert |
olly ek benodig om te hoor kaptein van kurt darren | play_music |
speel kruidjie-roer-my-nie deur anton goosen môre om vyf v. m. om seker te maak ek word werklik wakker | play_music |
ek sal graag enige liedjie van karen zoid wil hoor vir wie ek vyf sterre gegee het | play_music |
sê my wat was die temperatuur in ons stad om twaalf n. m. | weather_query |
sê iets snaaks | general_joke |
olly se iets snaaks | general_joke |
kyk na weeropdatering vir pretoria hierdie week | weather_query |
speel lady nou | play_music |
deaktiveer my drie n. m. alarm | alarm_remove |
kanselleer my drie-uur n. m. alarm | alarm_remove |
kry vir my 'n lekker restaurant vir aandete | recommendation_locations |
speel kaptein | play_music |
olly ek wil blou beligting he | iot_hue_lightchange |
ek wil blou beligting he | iot_hue_lightchange |
verander die beligting na blou | iot_hue_lightchange |
sit aan spotify skommel | music_settings |
herhaal dié liedjie pad na jou hart | music_settings |
speel asseblief kaapse blou van christia visser | play_music |
gee my die datum van maandag op derde week van hierdie maand | datetime_query |
lees vir my die nuutste artikel oor die nuwe sonnestelsel | news_query |
vind vir my die jongste nuusberig oor ons politiek | news_query |
bestel vir my 'n groot ham en olywe pizza van dominoes | takeaway_order |
kan jy my na die spyskaart verwys vir die hoogste gegradeerde chinese wegneem ete naby my | takeaway_order |
gee vir my opsies vir indiese wegneemetes onder een rand | takeaway_order |
wat is die tyd in new york nou | datetime_query |
wat is die tyd in durban wanneer dit vyf n. m. by ons is | datetime_convert |
kan jy asseblief die atmosfeer van die lig verander | iot_hue_lightchange |
pas asseblief die kleure in my ligte aan | iot_hue_lightchange |
shazaam | play_music |
spotify | play_music |
goeiedag wat is die tyd nou | datetime_query |
vind n grappie in jou kluis en vertel my | general_joke |
ek hou van rooi kleur vir my huis verander dit | iot_hue_lightchange |
stel die kleur van die lig na rooi | iot_hue_lightchange |
is mr. pizza op mr. d food | takeaway_query |
kan jy my vandag se datum vertel | datetime_query |
is daar enige moontlikheid van reën hierdie week | weather_query |
lig my asseblief in oor hierdie week se weer | weather_query |
gee my asseblief die tyd | datetime_query |
wat was die temperatuur in kaapstad vanoggend | weather_query |
gee vir ons presidentsverkiesingsnuus | news_query |
gee vir my die weer besonderhede vir die vyftiende maart | weather_query |
ek wil iets se oor hierdie liedjie | music_likeness |
hierdie liedjie is wonderlik is dit nie | music_likeness |
vir wanneer is my wekker gestel | alarm_query |
hoeveel alarms het ek | alarm_query |
vertel my die huidige tyd in sentrale tyd | datetime_query |
wat gaan nou in die wereld aan | news_query |
wat's in die nuus | news_query |
val dit ʼn sondag op vyfde desember | datetime_query |
kan jy bevestig dat my vergadering vir môre gekanselleer is | calendar_query |
maak asseblief vir my 'n lekker koffie | iot_coffee |
verander hierdie tyd na i. s. t. | datetime_convert |
ek soek die presiese tyd in pretoria nou | datetime_query |
wat sal die tyd nou in pretoria wees | datetime_query |
wat is huidige tyd | datetime_query |
kan jy my die huidige tyd vertel | datetime_query |
ek wil luister na theuns jordaan se songs speel dit | play_music |
prop aan | iot_wemo_on |
sit af die prop | iot_wemo_off |
sit die slim kragprop aan | iot_wemo_on |
kry vir my die nuus van vandag se vergadering | news_query |
harder | audio_volume_up |
janneman harder | audio_volume_up |
stadig | audio_volume_up |
is narendra modi die indiese premier wat nou enige land besoek | news_query |
wat is ramaphosa se ekonomiese beleid | news_query |
haai olly wat is vandag se datum | datetime_query |
hey wat is vandag se datum | datetime_query |
kan jy sê wat die datum is vandag | datetime_query |
wat is vandag se klimaat hier | weather_query |
wat is die klimaat hier vandag | weather_query |
wat die tyd verskil vanaf hier na ottawa | datetime_convert |
wat is die weervoorspelling vir vandag | weather_query |
is die weer veronderstel om lekker te wees vandag | weather_query |
hey kan jy dit blou maak hier binne | iot_hue_lightchange |
maak die ligte blou hier binne | iot_hue_lightchange |
speel vir my musiek | play_music |
speel 'n liedjie van jou keuse vir my | play_music |
olly hoe is die weer vandag | weather_query |
wat is die weer vandag | weather_query |
kry vandag se weer verslag | weather_query |
verhoog asseblief die volume | audio_volume_up |
hey het die restourant wegneem etes | takeaway_query |
laat daai restaurant wegneemete toe | takeaway_query |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.