sentence
stringlengths
1
39.4k
Geld kan nie geluk koop nie, maar dit help.
Kan jy asb my tas dophou?
In Sjina is daar 56 minderheidsgroepe.
Hy berou homself daaroor.
Sy's 'n individualis.
Die vuurpyl beweeg teen 'n geweldige spoed.
Is jy klaar? "Inteendeel, ek het net begin"
Die natuur is vol raaisels.
Die reuk van gefermenteerde sojabone maak hom siek.
Sy vat die kinders om te gaan slaap.
Rook benadeel ons gesondheid.
Wie sou sy plek kon inneem?
Die sproeier skiet 'n stroom water oor die gras.
Ons onderwyser het 'n liedjie goed begin sing.
Ek het altyd gewonder wat daardie reuk was.
Ons dink die rede vir sy sukses was harde werk.
Waar kan ek seëls koop?
Ons het die dag in die buitelug spandeer.
Maak dit 'n bietjie groter.
Tom wil nie die res van sy lewe in die tronk spandeer nie.
Tom mag dit dalk kan doen, maar ek betwyfel dit.
Dankie vir jou pragtige poskaart.
Hulle is tussen ons.
Ek het verkoue gekry.
Ek vertrou myself nie.
Wie wil eerste wees?
Tom het sy hare donker bruin gekleur.
Hy't hard gewerk.
Moenie met Tom praat nie.
Tom is seker Marie se kêrel.
Die twee dorpe is geskei deur 'n rivier.
Ons sal hierdie verder bespreek.
Sy musiek is bekend.
Toe hy bykom, het hy in die park gelê.
Dit was joune.
Sê my asseblief wat jy dink.
Ek het nog altyd harde werk met sukses in die lewe assosieer.
Ons kan nie nog foute bekostig nie.
Arme kat.
Ek glo jou storie.
Dit was net die begin.
Ek kies sy kant.
Moenie jou geld mors deur dinge te koop wat jy nie nodig het nie.
Lig is die stimulus wat veroorsaak dat blomme oopgaan.
Ons wil nie hê jy moet jouself seer maak nie.
Ons almal gaan.
Sy storie het haar tot trane gedryf.
Hoe kan dit wees?
Hierdie is koeke wat sy self gebak het.
Wie het hierdie lelike huis laat bou?
Hy bly twee huise verder.
Hy sal waarskynlik vergeet, om my die boek terug te gee.
Tom praat.
Ons sal die probleem môre bespreek.
Ek het drie keer soveel geld as jy.
Baie raserig, hierdie seun.
Tom kan nog nie bestuur nie.
Sy is tans nie tuis nie.
Hy is rerig mal oor musiek.
Die toring is 220 meter hoog.
Sy het op die harde manier geleer.
Kon jy die probleem oplos?
Jy het my lewe gered.
Hoekom maak jy my so seer?
Ek is elendig en arm.
Daar is 'n rook wolk oor die provinsie.
Tom het seergekry in 'n motor ongeluk.
Tokio is die hoofstad van Japan.
In kuns is die eenvoudige, altyd die mooiste.
Jy beter nie met Tom stry nie.
Dis nie normaal nie.
Die plante moes dood gegaan het omdat niemand hulle water gegee het nie.
Sy kan jou vraag beantwoord.
Ek sal hier bly tot tien.
Die stad is nie die een wat ek ses jaar terug verlaat het nie.
Sy mag maar trots vind in haar talent.
Sy't vandag sy middagete gebring.
Ek't nêrens om vanaand te slaap nie.
Waar het jy dit geleer?
Ek is regtig gevlei om dit te hoor.
Jy is die pragtigste meisie ter wêreld.
Gister hierdie tyd was ons by die bioskoop.
Is dit nodig?
Ek wil nie weer daarvan hoor nie.
Ek swem in die rivier.
Welkom in ons huis!
Grond bedek omtrent 30 persent van die wêreld se oppervlakte.
Is dit warm daarso?
Jy hoef nie sarkasties te wees nie.
Tom het gesê dat hy dink dat Mary steeds by haar ouers woon.
Help! Ek verdrink!
Ek is in Tokio gebore en getoë.
Die maan draai om die aarde.
Hierdie rok pas jou GOED.
Ek het gevra waar sy gewoon het.
Wat ons weet oor gesondheid het ons deur die studie van siektes geleer.
Mag ek 'n dag verlof neem?
Ek hou nie daarvan om in die platteland te woon nie.
Ek skrik nie maklik nie.
Hy het gesterf gedurende sy terugkeer na Engeland.