sentence stringlengths 1 39.4k |
|---|
Skakel af die lig. |
Ons bly naby aan die skool. |
My geheim is baie eenvoudig. Hier is dit : Dis net met die hart dat jy werklik kan sien. Wat regtig belangrik is, is onsigbaar vir die oog. |
Ons tyd is beperk. |
Met die korrekte gebruik is sommige gifstowwe voordelig. |
'n Verbruiksbelasting van 5% word gehef op die aankoop van die meeste goedere en dienste. |
Het enigiemand enige ander vrae? |
Met die verloop van tyd, het mense hulle minder bekommer oor die saak. |
Die uitslag van my eksamens is nie wat ek verwag het nie. |
Hy het my 'n mooi kersgeskenk gegee. |
Hy het weg gehardloop sodat hy nie gevang sou word nie. |
Onafhanklik van wat hy doen, sal hy altyd geprys word. |
Ek dink met my kop. |
Kom asseblief vanmiddag na my kantoor toe. |
Ek het niks die afgelope drie dae geëet nie. |
Hy is al meerdere male gewaarsku. |
Sy was in die stort. |
Waarom moet jy so hartseer wees? |
Teken 'n reguit lyn. |
Dit is die beste werk in die wêreld. |
Ek gaan volgende week na Spanje toe. |
Ek het haar in haar slaapkamer hoor snik. |
Het jy daai klein muisie gesien? |
Maak asseblief jou mond oop! |
Is daar enige balle hierso? |
Jy is regtig ellendig! |
Maar hoe kan mens nie in die liefde glo nie? |
Alle kommentaar is oorbodig. |
Hier is jou enigste kans. |
Tom glo dat Mary sy beste vriendin is. |
Sy was besig om die huis op te ruim. |
Ek werk nie Sondags nie. |
Ek het 'n nuwe rooi kar. |
Dis moeilik om jong mense te ontmoet. |
Ek neig om nog 'n bottel bier te drink. |
Vroue en kinders eerste! |
Die nuwe biblioteek is onder konstruksie sedert verlede jaar. |
Die nuwe biblioteek is in aanbou sedert verlede jaar. |
Wat doen jy? |
Ek berig hom deur middel van 'n sms dat hy so spoedig moontlik sy werk moes staak. |
Die rasionaal agter spesifieke New Age behandelings kan gevaarlik mis sy. |
Ek kon nie ophou Tom. |
My gunsteling wors is Weißwurst. |
Leer is effektief as jy die stof telkens herhaal. |
Die nasionale vlag van Brasilië is op 11 Mei 1992 amptelik in gebruik geneem. |
Hy en sy suster het roomys geëet, terwyl die radio speel. |
Tom verbrand beide hout en kole in sy stoof. |
Is jou ma tuis? |
Hierdie is my rekenaar. |
Die toets was nogal moeilik. |
Wat maak julle? |
Kan jy verstaan wat hy probeer sê? |
Dit maak nie saak wat hy sê nie, moet hom nie vertrou nie. |
Weet jy wat hy gesê het? |
Ons gaan hierdie winter min sneeu hê. |
Tom het gaan wandel en fotos geneem van wat hy gesien het. |
Daar is baie vure in die winter. |
Ek het aanstoot geneem van die polisieman. |
Ken het sy klere aangetrek. |
Jy moet daardie frase weer neerskryf. |
Ek dink nie jou plan sal werk nie. |
In herfs is die maan pragtig. |
Verkies jy rooi of wit wyn? |
Sy het gekies om onder druk van haar ouers te swig. |
Alles wat ons, ons kan indink is werklik, maar wat rerig werklik is, is die werklike vraag. |
Ons het twee kinders. |
Het hy vir Mary gaan sien? |
Ek het nie geweet jy kan so goed Frans praat nie. |
Hy het gruwelike tafel maniere. |
Kan jy die ligte afskakel? |
Dis nie hoe ek wil hê dinge moet wees nie. |
Jou ou moroon! Wat weet jy?! |
As ek maar net vlerke gehad het. |
Ek maak my huiswerk klaar. |
Ek sal saam met jou kom. |
Is dit 'n probleem? |
Ek stel nie vreeslik belang in kook nie. |
Welkom in Australië. |
Hulle't almal verander. |
Ek het gehoop ons kan vriende word. |
Tom drink meer as enigiemand wat ek ken. |
Dis die laaste strooi. |
Hoekom dink jy het hy so gesê? |
Januarie is die eerste maand op die kalender. |
Hy is brandarm. |
Ek wens ek was meer spontaan. |
Dis te lelik. |
Wat doen hy hier? |
Hy was besig om hard te snork. |
Die punt aan die einde van die sin kort. |
Kom ons wag tot hy kom. |
Ons is nog nie baie honger nie. |
Tom bestuur soos 'n maniak. |
Sy was voorheen 'n klerk by die bank. |
Hulle is saam weg. |
Ek soek alles wat jy sopas gesê het in die kontrak. |
Ek gaan slaap om tien. |
Ek sal dit nie vergeet nie. |
Hy vooroordeel jazz |
Taxis in China is gratis, jy moet net vinnig hardloop. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.