sentence
stringlengths
1
39.4k
My lessenaar is oud.
Die kelner het ons glase tot die randjie gevul.
Ek weet dat Tom en Mary meer as vriende was.
Dis logies.
Ek het 'n maat.
Tom het gesê dat ons moes ophou daarmee.
Ek het nog altyd 'n sagte plekkie vir Mary gehad.
Dit is duur om in Japan te woon.
Die arbeiders het daarop aangedring om met die eienaar te praat.
Tom lyk nuuskierig.
Tom en sy oom het in stilte saam geloop.
My pa het onlangs na Japan teruggekeer.
Wat bestudeer 'n Sowjetoloog?
Mary is 'n boekwurm.
Ek is geen dokter.
Hierdie is 'n voël.
Jou bloed is rooi.
Ek sien niks.
Hulle is vermoor.
Ek dink alles is bereid.
My perd is swart.
Die ideale leksikograaf weet eenvoudig alles, maar dis ongelukkig nie moontlik nie.
Hulle het vele veranderinge aangebring
Oor die naweek het ek baie wasgoed gehad.
Gee asseblief die sout aan.
Ek sal vir u die boek gee.
Ek lê op die gras
Tom het vir my gesê dat hy gelukkig was
Jy is twee jaar jonger as Tom.
Tom wis nie waar die geld vandaan kom nie.
Hy het 'n lening by die bank bekom.
Ek moes hom help.
Die somer is tyd vir die skoolvakansie.
Dowe mense kan gebaretaal prat.
Hierdie man het my beursie gesteel.
Kan jy sien die prentjie?
Ek geniet om to eet verskillende soorte kos.
Jou broers is die beste in die skool.
My broer het aangedring op gaan daar alleen.
Haar droom is om 'n verpleegster geword.
Ons het nie die hele nag.
Ek hou van die kleur geel.
Dit breek my hart om haar te sien bedel vir kos.
Hulle ondersoek die probleem.
Waarom het hy nie gekom nie?
Ek sal gou wees vyf en dertig jaar oud.
Hy het my verjaarsdag vergeet.
Wie se beurt is dit?
Tom het nie geweet wat om te sê nie.
Tom het koue water oor homself gegooi om homself wakker te maak.
Hierdie sanza is regtig goed!
Daardie maatskappy was nog baie suksesvol tot nou toe.
Laat in herfs, toe die weer rof, winderig en nat was en die koue die dikste kleed kon binnedring, veral op see, het 'n arme boot met slegs twee manne die see ingevaar.
Asseblief beantwoord my vraag.
Sekere algemene gesprekslyne hardloop deur all kulture.
Kolinisering is een van die dryfkragte agter die verspreiding van Engels.
Tom was versteur deur die rigting van sy gedagtes.
Ek het vir Ann 'n pop gemaak.
Ek het 'n pop vir Ann gemaak.
Ek wonder of mens kan leef met slegs twee uur slaap per nag.
Daar was 'n bus skedule op die muur.
Op die muur was daar 'n bus skedule.
Hy glo in 'n lewe na die dood.
Tom het gister televisie gekyk.
Wanneer die lewe vervelig word is die dood sy tydsbedrewigheid.
Het jy jou vrou met betrekking tot kook gehelp?
Ek het sopas 'n uitstekende idee gekry.
Ouma en oupa sit op die stoep.
Die telefoon het gelui, maar ek was te besig om dit te antwoord.
Ek het vanoggend 'n pakkie siggarette gekoop, maar dié gaan my nie hou tot vanaand nie.
Ek wil vandag gaan swem, maar die water is net te vuil vir 'n mens.
Hierdie voorbeeld sin is net te maklik om te vertaal, maar die vertaling hiervan maak sekere grammatiese aspekte van Afrikaans redelik helder.
Ek en my vriend Ludeke het gister 'n paar bokke gaan jag op die plaas, maar ons het die uitstappie kort geknip nadat ons besef het dat die weer te stormagtig gaan word.
Die bobbejaan lyk soos 'n oulike ding, maar moenie dat sy oë jou verkuil nie - hy is 'n wrede en narige dier.
Die wêreld is in groot aanvrag vir ingenieurs, maar die tanse opvoedingsvlakke sal nie die toekomstige aanvraag kan vervul nie.
Die Suid-Afrikaanse kreef is 'n baie lekker dier om te eet, maar die onnodige stropery daarvan kan lei tot die uitwissing daarvan.
Sal jy asseblief jou motor skuif?
Die asbakkie is vol stompies en as.
Ek het perongeluk koffie op die mat gemors.
My steak is 'n bietjie te rou gebraai.
'n Glas kan net half vol wees as die inhoud ingeskink was.
'n Glas kan net half leeg wees as die inhoud uitgeskink was.
Die aanmaak koeldrank is 'n bietjie flou aangemaak.
Die man se dogter het perongeluk van haar fiets afgeval.
Termodinamika is die studie van die verwantskap tussen warmte en ander vorme van energie en arbeid.
Mens sit op 'n stoel.
Mens sit by die tafel.
Mens staan op die vloer.
Mens loop op die trappe op.
Mens loop net teen die trappe af.
Suid-Afrika het elf amptelike tale.
Die wêreld se grootse wonders lê immers onder mens se neus.
'n Knippie sout en peper is genoeg om 'n gewone gebakte eier in 'n heerlike maaltyd te transformeer.
Johannes se ouers het gisteraand baie lekker skaaptjoppies en boerewors gebraai. Sy ma, Antoinette, het die heerlikste aartappelslaai gemaak terwyl sy pa, Jakob, al die braaiwerk gehandhaaf het.
Die beste kos is dié van jou ma.
Die beste raad is dié van jou pa.
Afrikaans en Duits is baie eenderse tale, maar het gruwelike verskille met voorstaandige naamwoorde.
Ek drink elke oggend koffie om my wakker te skrik.
Ek eet elke oggend 'n bak pap om my honger to lus.
Dit is winderig vandag.