sentence
stringlengths
1
39.4k
Ek gaan 'n koek vir Mary se verjaarsdag maak.
Ek wil "tot siens" en "dankie" in Esperanto sê. Kan jy my help?
Dit lyk asof Mnr Tanaka die eksamen geslaag het.
Sy pa is gisteraand in die hospitaal oorlede.
Hy het die trappe drie op 'n slag opgespring.
Tom woon in Boston.
Hoe durf jy dit sê?
Ek is lief daarvoor om langs die rivier to loop.
Niks is heilig nie.
Die pakkie weeg meer as een pond.
Hierdie man skreeu vir my!
Die rekening moet vandag betaal word.
As dit vals is, is sy 'n leuenaar.
Tom het gedink dit was onregverdig.
Tom dog dat dit onregverdig was.
Ek het niks om te sê nie.
Stem vir ons!
Hierdie muur is hoër as daardie een.
Ons soek vir mekaar.
Ek sal my huiswerk doen.
Met die geld kon hy 'n nuwe motor koop.
Watter taal is die moeilikste ter wêreld?
Die hotel kyk uit op die meer.
Is hierdie jou bier?
Asseblief, vergewe my.
Martha is 'n uitstekende pianis.
Mnr Mitchel het geeis dat ek die res van die geld voor die einde van die week oorbetaal.
Ek erken my fout.
Hierdie pad is baie lank.
Ons weet wat ons is, maar wat ons mag wees, weet ons nie.
Tom kon nie al die vrae antwoord nie.
Tom het Mary vir meer as 'n jaar nie gesien nie.
Ek kyk net.
Hulle het wyn.
Ons het wyn.
Jy het wyn.
Julle het wyn.
Sy het wyn.
Eet my.
Weet jy hoe om 'n motor te bestuur?
Wat sal die koerante sê?
Hoe groot is jou huis?
My huis is klein.
Hoe groot is jou hond? Myne is klein.
Hoeveel slaapkamers het jou huis?
My huis het twee slaapkamers.
Dankie. "Jy is welkom."
Kan ek jou help?
Ek moet nou gaan.
Die mens is 'n produk van sy omstandighede.
Baie dankie vir jou brief.
Hulle moes teen hierdie tyd by die huis aangekom het.
Ek het dit verwag.
Ek werk in 'n hospitaal.
Hoekom het jy jou werk op die plaas gelos?
Ek werk by my vriend se winkel.
Tom het Mary vertel hoeveel hy van sy werk gehou het.
Tom hou nie daarvan om van sy werk te praat nie.
Tom hou nie van sy werk nie.
Hoekom werk Tom by die huis?
Tom werk by die huis.
Blomme en bome het skoon lug en vars water nodig.
My sister is 'n goeie tikster.
Sysko beplan om Microsoft te koop.
Waar kom julle vandaan?
Waar kom jy vandaan?
Sy is jonk.
Hy is jonk.
Groet asseblief vir Nancy as jy haar by die partytjie sien.
Hy het 30 minute laat opgedaag.
Hulle het na 'n huwelik van 7 jaar geskei.
Hy kan 'n bietjie Engels praat.
Hy kan nie veel Engels praat nie.
Ons het daardie plan uitgevoer.
Ek hou baie van somer.
Wie se seun is Tom?
Hulle bly in die huis oorkant ons s'n.
Geld kan nie geluk koop nie.
Hulle het om die tafel gesit en kaarte gespeel.
Niemand het gekom nie.
Hy skop my!
Lemoene is ryk in vitamien C.
Gee vir my die nommer.
Hierdie peer is groen.
Mustafa Kemal Ataturk het die Turkse Republiek in 1923 verklaar.
Het u 'n selfoon?
Het julle 'n selfoon?
Ek het hierdie kamera vir 35,000 jen gekoop.
Het jy 'n selfoon?
Ek wil iets sê.
Was die sop smaaklik?
Nee, ek is Engels.
Op die oomblik werk ek as onderwyser by die skool.
Hy werk in 'n fabriek.
Sy werk in 'n fabriek.
Gister het ek nie tennis gespeel nie.
Hoe drink jy jou koffie?
Moenie iets haat wat jy nie verstaan nie.
Ek wil nie baie vroeg trou nie.
Sy is my eerste liefde.