sentence
stringlengths
1
39.4k
Hoe oud skat u haar?
Wees hoflik teenoor jou ouers.
Bill, maak die deur oop.
Aan wie het jy die brief geskryf?
Maak asseblief gou!
Die meisie is bang vir honde.
Ons het met die hysbak op en af gery.
Hulle kan hierdie wasmasjien nie gebruik nie.
Dit werk op my senuwees as jy in my woonstel rook.
Wanneer en waar kan ons ontmoet?
Ek het regtig lank vir haar gewag.
My vriende het my vir aandete uitgenooi.
Ek eet gewoonlik baie.
Waar het u Italiaans geleer?
Tom hou daarvan om Engelse literatuur te lees.
Hy is Amerika toe om letterkunde te studeer.
Dit is gevaarlik om op jou eie in daardie gebied in te gaan.
As jy opstaan sal hy besig wees om te studeer.
Ek wens jy was naby aan my.
Dit is makliker om iets te sê as om iets te doen.
Hierdie boek is te moielik vir jou om te lees.
Jy moet my gewis more oggend bel.
Maak seker dat jy my more oggend bel.
Ek het jou lief.
Ek hou van jou.
Waarvandaan kom jy?
Ek is op pad huis toe.
Hoe kom jy by die werk?
Dit is wreed van jou om met haar fout te vind.
Ek is nie die Christus nie, maar ek is voor Hom uitgestuur.
Dit is genotvol om tenis te speel.
Ek voel beter vandag.
Laat ek saam met jou gaan.
Moenie kwaad wees nie.
Die konsert was nie aaklig nie.
Wanneer het jy laas vir jou vrou blomme aangebied?
Wanneer het jy laas gebid?
Wanneer het jy laas gelag?
Wat jy sê maak nie sin nie.
Wanneer het jy laas hierdie masjien aangeskakel?
Wanneer het jy laas gestem?
Wanneer het jy laas gesing?
Wanneer het jy laas jou vrou gesoen?
Wanneer het jy laas gedans?
Probeer!
Ek het nooit daaraan gedink nie, het die ou man gesê. "Wat sal ons maak?"
Ek het die reels van die spel aan hom verduidelik.
Maar jy weet goed dat hierdie negatiewe gevolge sou hê.
Ekskuus! Mag ek 'n venster oopmaak?
As jy hierdie bus neem, sal jy die dorp bereik.
Ek kan dit doen as jy my 'n kans gee.
Het jy brood? I gaan die duiwe voed.
Die mense met wie ek werk is almal baie gaaf.
Sy lees elke oggend die koerant.
Hy lees elke oggend die koerant.
Die onderwyseres kontroleer haar studente.
Hierdie verhaal is baie bekend, almal ken hom.
Hy hou nie daarvan om per vliegtuig te reis nie.
Gister het ons 'n fantastiese aand met my broers en my vriende deurgebring, en die braai was ook baie goed.
Wat is jou geliefkoosde wintersport?
Hulle ken ons nie.
Ek wil nie saam met hom gesien word nie.
Felipe het twee motors en een motorfiets.
Ek gaan my tande borsel.
One kom baie goed oor die weg.
Ek bekommer my baie oor jou gesondheid.
My oom het 'n winkel hier in die straat af.
Ons spreek wat ons weet en ons getuig van wat ons gesien het, en julle neem ons getuienis nie aan nie.
Ons land oorvloei met produkte.
Vir finansieële hulp kan ons op hom staatmaak.
Ons sien uit na die vakansies.
Ons sal vermoedelik voor donker daar aankom.
Ons is net betyds vir die laaste trein.
Ons klim af by die volgende stasie.
Ons tree 'n nuwe fase van die oorlog in.
Ons het baie vriende in Tokyo om by te kuier.
Ons het hierdie herfs baie tifone gehad.
Ons het 'n goeie onderhandelaar in die personeel.
Ons moet die sneeu van die dak afvee.
Ons het iets besonders vir u, meneer.
Die Verenigde State sal eendag vir die eerste keer 'n vrou as president verkies, en daar sal blydskap wees oor die lang verwagte geleentheid.
Hy weet hoe om in Japannees te sing.
Ons weet dat sy in Kanada gebore is.
Op pad skool toe, he ek my vriend Karlo ontmoet, wat besig was om te loop.
Is jy getroud?
Die laaste keer dat ek haar geroep het, het sy my gesê dat sy Italië toe wil terugkeer.
Hier is 'n brief for jou.
Almal sê ek was dapper, maar ek slegs my werk gedoen.
Die kat hou daarvan om te slaap.
Hy is gewoond daaraan om vroeg op te staan.
Hy leef sy rol ten volle.
Moenie vergeet nie!
Welkom.
Sy stel belang daarin om nuwe idees te leer.
Jy sal gou gewoond raak aan hierdie koue weer.
Hy hou van lemoene.
Ek het my vriende gister gesien.
Wat 'n mooi reënboog!
Wie het die telefoon uitgevind?
Die telefoon is in 1876 deur Bell uitgevind.