text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
asseblief maak my wakker agtuur v. m. | alarm_set |
stel my alarm vir agt v. m. | alarm_set |
waarsku my om agt v. m. | alarm_set |
hoe lyk die weer in gauteng | weather_query |
is dit nou warm buite ek is in hawaii | weather_query |
sit asseblief spotify speellys aan | play_music |
stop dit | audio_volume_mute |
wees asseblief stil | audio_volume_mute |
stel asseblief 'n alarm vir sesuur v. m. | alarm_set |
kan jy asseblief 'n alarm vir ses v. m. stel | alarm_set |
c.n.n. | news_query |
e. w. n. | news_query |
kan jy die ligte afskakel | iot_hue_lightoff |
watter dag van die week is halloween | datetime_query |
wat is die die nuus in my area | news_query |
alexa wat gaan vandag aan | news_query |
wat gaan vandag aan | news_query |
wat het gebeur gister op boer soek ʼn vrou | news_query |
speel rap | play_music |
verhelder die sitkamer ligte | iot_hue_lightup |
verhoog leefkamer ligte halfpad | iot_hue_lightup |
vermeerder ligte na volle sterkte | iot_hue_lightup |
skakel aan shuffle | music_settings |
maak die ligte minder helder | iot_hue_lightdim |
maak die ligte donkerder asseblief | iot_hue_lightdim |
begin die stofsuier vir my | iot_cleaning |
verwyder al my wekkers | alarm_remove |
verwyder my wakker word alarm | alarm_remove |
olly verwyder my wakker word alarm | alarm_remove |
olly raak ontslae van my huidige alarms | alarm_remove |
wanneer is die volgende vakansie | datetime_query |
hoeveel dae is in die maand | datetime_query |
nuusopdaterings | news_query |
sit af | iot_wemo_off |
maak lig kleur rooi | iot_hue_lightchange |
kleur die ligte rooi | iot_hue_lightchange |
speel negentigs alternatief | play_music |
alexa speel voshaarnooi | play_music |
wat is vandag se country treffers | play_music |
wit | iot_hue_lightchange |
lig groen | iot_hue_lightchange |
sandaal | iot_hue_lightoff |
bestel pizza vanaf domino's | takeaway_order |
waar kan ek pizza bestel vir aflewering | takeaway_query |
luister na lisa se klavier deur koos kombuis | play_music |
skakel asseblief die stofsuier aan | iot_cleaning |
begin nou stofsuig asseblief | iot_cleaning |
deur wie is hierdie liedjie | music_query |
lewer olifantshuis af | takeaway_query |
kyk of bokaap kombuis aflewerings doen of nie | takeaway_query |
vertel my asseblief 'n grap | general_joke |
sneeu dit nou | weather_query |
is dit warm buite | weather_query |
is dit sonnig buite op die oomblik | weather_query |
speel kobus | play_music |
speel superstar | play_music |
kan jy emo musiek speel | play_music |
ek hou baie van ruk en rol | music_likeness |
ligte af in die sitkamer | iot_hue_lightoff |
verander asseblief die kleur van die ligte ek sal u se wanneer om te stop | iot_hue_lightchange |
lewer die restourant af | takeaway_query |
sal hulle dit by my aflewer | takeaway_query |
bedien hierdie plek wegneem etes | takeaway_query |
kan jy my vertel wat dit tyd om new york | datetime_query |
weet jy watter dag dit is | datetime_query |
laat weet my asseblief vandag se datum | datetime_query |
huidige tyd | datetime_query |
verhoog die volume asseblief | audio_volume_up |
verlaag die volume asseblief | audio_volume_down |
kan jy daardie afdraai | audio_volume_down |
sit my robot stofsuier aan asseblief | iot_cleaning |
aktiveer die robot stofsuier | iot_cleaning |
skakel die ligte af in my slaapkamer | iot_hue_lightoff |
skakel die sitkamer se ligte af | iot_hue_lightoff |
vir watter tyd is my alarm gestel more oggend | alarm_query |
ek het nodig om 'n alarm môre om twaalf n. m. te stel om my te herinner om my medikasie te neem | alarm_set |
asseblief sit die kombuis ligte af | iot_hue_lightoff |
kan jy die ketel kook | iot_coffee |
lekker musiek | music_likeness |
speel my top twintig speellys | play_music |
ek wil volume hê op my luidsprekers | audio_volume_up |
demp my luidsprekers vir 'n minuut moet ek 'n oproep maak | audio_volume_mute |
was dit winderig gister | weather_query |
stel asseblief my wekker vir agt v. m. | alarm_set |
ek benodig 'n alarm gestel vir agt v. m. | alarm_set |
wat gebeur vandag | news_query |
wat is die nuutste hoofopskrifte | news_query |
net om te bevestig dat jy die alarm gestel het om af te gaan om agt honderd | alarm_query |
politieke nuus | news_query |
wat het gister gebeur | news_query |
nuutste wêreld nuus | news_query |
wat is dit waarna ons luister | music_query |
gaan dit reen oor die volgende paar dae in pretoria | weather_query |
wat sal die hoogtepunt môre in pretoria wees | weather_query |
watter alarms is gestel in die foon | alarm_query |
is daar 'n alarm vir vieruur v. m. | alarm_query |
asseblief sit af my slim muurprop | iot_wemo_off |
skakel my slim prop muurprop aan | iot_wemo_on |
omskep huidige tyd van i. s. t. na e. s. t. | datetime_convert |
ek het nog nie enige springbok nude girls gehoor nie asseblief voeg hulle eerste sewe albums by | play_music |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.