text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
teken my in vir opdaterings omtrent s a brekende nuus | news_query |
watter alarm tyd het jy gestel | alarm_query |
laat weet my die alarm se tyd | alarm_query |
watter asiatiese restaurante is in die omgewing van vredehoek soos nando's of roccomamas | takeaway_query |
waar is die naaste plek om kos te bestel vir optel | takeaway_query |
speel hierdie speellys | play_music |
het ek tans enige alarms wat gestel is | alarm_query |
hoeveel duim sneeu het kaapstad vandag gekry | weather_query |
asseblief begin om my youtube playlist te speel | play_music |
moet ek 'n dik jas dra vandag | weather_query |
wanneer gaan dit weer bo vyftig wees | weather_query |
haai olly vertel vir my vandag se belangrikste nuus | news_query |
hay olly wat is in die wêreld nuus nou | news_query |
hey siri wat is wêreld nuus nou | news_query |
herinner my omtrent my alarms vandag | alarm_query |
laat weet my oor enige alarms gestel vir vandag | alarm_query |
maak seker my liedjies word altyd herhaal en altyd geskommel | music_settings |
wys my wat die tyd is | datetime_query |
draai asseblief die ligte op in hierdie vertrek | iot_hue_lightup |
oorhoofse ligte aan asseblief | iot_hue_lighton |
wat is die dag vandag | datetime_query |
speel die liedjie kaptein | play_music |
hey olly het jy onlangs enige snaakse grappe gehoor | general_joke |
hey siri het jy die afgelope tyd enige snaakse grappe gehoor | general_joke |
hey olly laat my lag met 'n goeie grap | general_joke |
kan jy vir my vandag 'n pizza bestel van dominoes | takeaway_order |
ek het 'n pizza nodig wat is die naaste plek wat aflewer | takeaway_order |
verander asseblief die stoep lig na blou | iot_hue_lightchange |
kan jy die sitkamer ligte na pienk toe stel | iot_hue_lightchange |
ek wil die badkamerligte op geel gestel hê | iot_hue_lightchange |
verlaag volume na half | audio_volume_down |
kan jy asseblief kyk wat die weer in gauteng is | weather_query |
begin koffiemasjien | iot_coffee |
maak die sofa skoon met die stofsuier | iot_cleaning |
enige onlangse nuus oor noord korea | news_query |
wat is tien vm in oosterse tyd | datetime_query |
asseblief laat weet my hoe laat sewe n. m. is in c. a. t. | datetime_query |
watter tyd is dit nou in g. m. t. | datetime_query |
wat is die huidige tyd in johannesburg | datetime_query |
hey siri hoe laat is dit | datetime_query |
hay olly wats die tyd | datetime_query |
wie speel die oboe op hierdie stuk | music_query |
wat is die tyd in pretoria | datetime_query |
wat is die huidige tyd in kaapstad | datetime_query |
vertel my die tyd in boston | datetime_query |
speel last christmas van george michael | play_music |
speel die lys van my gunstelinge | play_music |
herhaal die volgende liedjie | play_music |
deaktiveer alle wekkers wat vir vandag gestel is | alarm_remove |
sluimer al vandag se alarms permanent | alarm_remove |
skakel my prop aan | iot_wemo_on |
sit asseblief die wemo krag af | iot_wemo_off |
gaan daar sneeu wees die week | weather_query |
speel die mite van ruhan du toit | play_music |
moet ek 'n jas dra vandag | weather_query |
moet ek sandale dra | weather_query |
moet ek 'n sambreel saam met my vat vanaand | weather_query |
het ek more 'n jas nodig wanneer ek werk toe gaan | weather_query |
dink jy dis reg om kortbroeke te dra hierdie week | weather_query |
verander berg standaard na stille oseaan | datetime_convert |
verander my klok na sentrale tydsone van my huidige sone | datetime_convert |
ek benodig die tydsone vir londen engeland in plaas van sentraal tydsone | datetime_convert |
moet ek rubber skoene vandag dra | weather_query |
het ek nou 'n jas nodig buite | weather_query |
wat is die tyd nou | datetime_query |
kan ek weet wat die tyd is nou | datetime_query |
kyk asseblief die tyd | datetime_query |
waar is my domino's pizza | takeaway_query |
hoe lank nog totdat my pizza hier sal wees | takeaway_query |
speel my speellys van country musiek | play_music |
kan jy my slaapkamer lamp afsit | iot_hue_lightoff |
ek moet die prop aan sit in my kantoor vir my rekenaar | iot_wemo_on |
speel sleepyhead van passion pit | play_music |
speel my gunsteling liedjie van the parlotones | play_music |
hi wat is die tyd | datetime_query |
hoe is die weer nou | weather_query |
gee my die volume stellings | audio_volume_other |
sit die robot stofsuier aan | iot_cleaning |
moet asseblief nie praat nie | audio_volume_mute |
maak vir my asseblief 'n koffie met die koffiemasjien | iot_coffee |
olly verander alle ligte na blou | iot_hue_lightchange |
reën dit later vandag | weather_query |
is dit te warm om vandag my wollerige trui te dra | weather_query |
moet ek vandag 'n sambreel by my dra | weather_query |
janneman vertel my die mees onlangse nuus van die s. a. u. k. | news_query |
lees vir my die mees op datum nuus op news twenty four | news_query |
vertel my asseblief die huidige datum | datetime_query |
wat het onlangs in die nuus gebeur | news_query |
draai volume op | audio_volume_up |
gebruik asseblief skommel | music_settings |
speel herhalings asseblief | play_music |
het jy die afgelope tyd enige goeie grappies gehoor | general_joke |
hoeveel grappe ken jy | general_joke |
wat is vandag se weervoorspelling | weather_query |
draai die volume van die musiek op | audio_volume_up |
herspeel hierdie liedjie ek hou regtig daarvan | music_likeness |
ek wil graag 'n koppie koffie he | iot_coffee |
het jy 'n grap | general_joke |
vertel my 'n grap asseblief | general_joke |
sit asseblief die lamp af | iot_hue_lightoff |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.