text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
ek hou van top veertig musiek | music_likeness |
ek hou van soft rock musiek | music_likeness |
ek hou van klassieke rock | music_likeness |
speel 'n liedjie van my gunstelinge | play_music |
draai op die helderheid van die ligte | iot_hue_lightup |
wat is die hoogste temperatuur vir die week | weather_query |
verhelder lig | iot_hue_lightup |
wat is die tyd van die dag nou | datetime_query |
dit is te donker hier binne vermeerder die helderheid van die ligte | iot_hue_lightup |
wat is die komende aanmanings | calendar_query |
kan jy my vertel van die waarskuwings wat ek gestel het | alarm_query |
speel asseblief britney spears | play_music |
ek wil graag luister na | play_music |
praat harder | audio_volume_up |
sit luidspreker volume harder | audio_volume_up |
maak die sitkamer lig oranje | iot_hue_lightchange |
vind bietjie klassieke musiek van beethoven en speel dit | play_music |
speel major tom van david bowie | play_music |
speel die kurt darren liedjie kaptein | play_music |
hoelaat is dit nou in pretoria | datetime_query |
wat is die tyd in die stille oseaan tydsone op hierdie oomblik | datetime_query |
wat sê hulle omtrent cyril ramaphosa op hierdie onderwerp | news_query |
vind asseblief vir my die p. e. nuutste nuus op | news_query |
is die weer bewolk vanaand | weather_query |
skakel my kamer se ligte af | iot_hue_lightoff |
sit al die ligte af | iot_hue_lightoff |
ek hou van alt rock musiek | music_likeness |
skakel af die ligte in my kamer | iot_hue_lightoff |
skakel nou die ligte af | iot_hue_lightoff |
speel mocking bird van eminem | play_music |
speel kaptein van kurt darren | play_music |
is dit te koud om te gaan swem | weather_query |
wat is die vyf dae voorspelling | weather_query |
herken jy die liedjie wat op my foon speel | music_query |
wat is die naam van die huidige liedjie | music_query |
speel pop liedjies | play_music |
wat gaan nou aan op twitter | social_query |
watter musiek speel | music_query |
wat is die tyd in pretoria | datetime_query |
wys vir my chinese kos naby my | takeaway_order |
verhoog die volume van die luidsprekers | audio_volume_up |
verlaag die volume van die luidsprekers | audio_volume_down |
verhoog die volume van die luidsprekers na vyf en vyftig persent | audio_volume_up |
beoordeel hierdie liedjie vyf sterre en hou die beoordeling | music_likeness |
onthou dat hierdie liedje goed is maar te stadig is om op te oefen | music_likeness |
watter tyd is dit in dubai | datetime_query |
vertel my die tyd in tokyo | datetime_query |
watter uur van die dag is dit in kaapstad | datetime_query |
watter tyd is dit in engeland | datetime_query |
gee my die tyd in p. s. t. | datetime_query |
wat is die huidige weerstoestand in durban | weather_query |
stofsuig die sitkamer mat | iot_cleaning |
stofsuig die mat verfrisser uit die mat | iot_cleaning |
bestel gebraaide hoender by nando's via grubhub | takeaway_order |
die tyd in durban asseblief | datetime_query |
wat is die tyd in bangelor | datetime_query |
wat is die tyd in hyderabad | datetime_query |
enige snaakse grappe | general_joke |
wat is die huidige tyd in londen | datetime_query |
ek wil koffie he | iot_coffee |
koppel aan die ligte | iot_hue_lightup |
sit die volume na vlak sewe op musiek speler | audio_volume_up |
my hierdie liedjie vir my | play_music |
ek wil luister na my gunsteling liedjie | play_music |
speel my beste liedjie | play_music |
gaan gestelde alarms na | alarm_query |
doen mr. chan wegneemetes | takeaway_query |
kan ek 'n wegneemete by boere sjiek kry | takeaway_query |
sal nando's wegneemetes bied | takeaway_query |
verwyder my vroegste alarm vir more | alarm_remove |
wat is die weer volgende week in pretoria gauteng | weather_query |
gaan die weer warm of koud wees more | weather_query |
na watter liedjie luister ek | music_query |
wat is die snit informasie huidiglik | music_query |
draai die kandelaar al die pad op | iot_hue_lightup |
kan jy die volume verander | audio_volume_other |
draai die volume af | audio_volume_down |
wat is die nuutste op e n c a | news_query |
bestel asseblief vir my 'n pizza en hoender vlerkies vanaf steers | takeaway_order |
kry vir my 'n bigmac en stel dit om afgelewer te word om vyf n. m. vanaand | takeaway_order |
praat asseblief harder | audio_volume_up |
janneman praat asseblief harder | audio_volume_up |
kan jy sagter praat asseblief | audio_volume_down |
wat is die jongste nuus van netwerk vier en twintig | news_query |
sal ek vandag 'n br moet ronddra | weather_query |
sal ek 'n sambreel saam met my moet dra vandag | weather_query |
wees my klok | datetime_query |
sit klank af | audio_volume_mute |
mute klank | audio_volume_mute |
speel album | play_music |
closer deur nine inch nails | play_music |
begin speel liefde is 'n werkwoord | play_music |
stop die musiek | play_music |
sneeu dit in ceres | weather_query |
gaan dit volgende dinsdag reën in pretoria | weather_query |
op watter album is hierdie liedjie | music_query |
wat is die tyd in londen | datetime_query |
tyd wellington n. s. | datetime_query |
gee my die tyd in feniks a. z. | datetime_query |
skommel my oefensessie speellys | play_music |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.