text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
bel domino's pizza | takeaway_order |
lees vir my die jongste hoofopskrifte van die rapport | news_query |
trek nuus van finweek | news_query |
kry vir my die belangrikste nuus van maroela media | news_query |
die wemo prop moet afgeskakel aan wees | iot_wemo_off |
skakel asseblief die wemo muurprop af | iot_wemo_off |
ek wil graag wegneemetes bestel | takeaway_order |
ek wil bietjie weg neem kos bestel | takeaway_order |
kan jy vir my 'n wegneem ete bestel | takeaway_order |
draai my luidsprekers se volume op | audio_volume_up |
kan jy die volume harder sit | audio_volume_up |
hoe laat is dit in parys | datetime_query |
vra hulle om altyd te onthou om die deur te sluit en hul sleutels noukeurig dop te hou | alarm_remove |
leer die kinders om nooit die deur oop te maak as hulle alleen tuis is nie | alarm_remove |
wys hulle waar die sleutels van die binne slotte is indien hulle die huis vinnig moet verlaat | alarm_remove |
ek sal my koffie swart neem | iot_coffee |
alexa speel my gunstelinge | play_music |
voeg n nuwe kennisgewing by die g. p. s. p vir my motor | news_query |
vertel my die tyd in japan | datetime_query |
watter alarms kom op | alarm_query |
vertel my asseblief van komende alarms | alarm_query |
wys my die alarms wat ek gestel het | alarm_query |
gaan daar enige sewentig grade dae wees volgende week | weather_query |
skakel aan kombuis lig | iot_wemo_on |
sit aan sitkamer se radio | iot_wemo_on |
lewer daai restaurant af | takeaway_query |
kyk na aflewering opsies vir die restaurant | takeaway_query |
wat gaan die temperatuur vandag wees | weather_query |
het pizza hut my bestelling gereed | takeaway_query |
soek nuus artikels oor helen zille | news_query |
kan jy my die top nuusberigte oor die tuinhuis vertel | news_query |
wat is die tyd nou in die oostelike tydsone | datetime_query |
hoe laat is dit in die sentraal tydsone | datetime_query |
wat is die tyd in die berg tydsone | datetime_query |
speel 'n seleksie van klassieke musiek | play_music |
gaan die temperatuur bo vyftig wees môre | weather_query |
bel pizza hut en bestel 'n groot pan pizza met ham en sampioene | takeaway_order |
bestel n groot pan pizza met ham en sampioene by romans | takeaway_order |
kontak dominos en bestel n groot pizza met ham en sampioene | takeaway_order |
verlaag ligte nou | iot_hue_lightdim |
wat het zuma nou gedoen | news_query |
watter meksikaanse restourante is naby vir 'n wegneem ete | takeaway_order |
is dit veronderstel om te reen more | weather_query |
hoe laat gaan dit môre reën | weather_query |
speel bietjie classic rock voor ek van my kop af gaan | play_music |
ek wil bietjie motown hoor | play_music |
kan jy vir my musiek speel | play_music |
slaapkamer ligte nou af | iot_hue_lightoff |
sit slaapkamer lig af in tien sekondes | iot_hue_lightoff |
sit die luidspreker volume sagter | audio_volume_down |
verlaag luidspreker volume | audio_volume_down |
verander volume instellings in die negatiewe | audio_volume_other |
wat is die huidige nuus vandag | news_query |
watter onderwerp is die meeste oor gepraat vandag | news_query |
wat is in die nuus vandag | news_query |
wat gaan aan met hierdie geel lig kry bietjie wit hier binne | iot_hue_lightchange |
ek wil die vertrek minder helder he | iot_hue_lightdim |
draai asseblief die ligte af | iot_hue_lightdim |
sal die pizza binnekort hier wees | takeaway_query |
maak asseblief die ligte blou | iot_hue_lightchange |
verander die ligte na my gunsteling kleur | iot_hue_lightchange |
ek is mal oor daai liedjie | music_likeness |
ek wil nie enige meer liedjies van daardie tipe luister nie | music_dislikeness |
ek sal daarvan hou om te luister na meer liedjies van daardie kunstenaar | play_music |
demp die luidsprekers | audio_volume_mute |
stel 'n alarm vir een uur van nou | alarm_set |
stel 'n alarm vir sewe uur n. m. op donderdag | alarm_set |
speel pop musiek | play_music |
gee vir my die nuus vanaf netwerk vier en twintig | news_query |
lees vir my die nuus van die sauk | news_query |
se asseblief vir my die naam van hierdie groep | music_query |
wat is die weer in pretoria | weather_query |
e nuus | news_query |
vra of hulle aflewer | takeaway_query |
wat is die status van my kos bestelling | takeaway_query |
doen hierdie restaurant slegs wegneem | takeaway_query |
vuur in bloemfontein vrystaat | news_query |
gaan ek sonskerm nodig hê vandag | weather_query |
het ek vandag n ligte of swaar baadjie nodig | weather_query |
is dit warm en vogtig of warm en bedompig in pretoria vandag | weather_query |
speel liedjie unk | play_music |
ek wil luister na liedjie | play_music |
speel die voshaarnooi liedjie | play_music |
kan jy musiek speel deur pink floyd | play_music |
kan jy 'n song speel deur aerosmith | play_music |
kan jy 'n alarm stel vir sewe v. m. | alarm_set |
herhinner my om vyf namiddag | alarm_set |
herinnering | alarm_set |
antwoord | general_quirky |
unmute my klank | audio_volume_up |
ok google ek moet klank op my luidsprekers hoor | audio_volume_up |
ek moet klank hoor op my luidsprekers | audio_volume_up |
wat is die voorspelling in my area vandag | weather_query |
wys my asseblief die plaaslike wee | weather_query |
watter dag van die week is die een en twintigste mei | datetime_query |
watter datum is paassondag hierdie jaar | datetime_query |
kanselleer my alarm vir môre oggend | alarm_remove |
moet my nie wakker maak oor naweke nie | alarm_remove |
kan jy my musiek speel | play_music |
speel my musiek | play_music |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.