text stringlengths 2 192 | label stringclasses 60
values |
|---|---|
kry bietjie rock | play_music |
wat is die weer hierdie week | weather_query |
gee my die weeklikse weer naby my | weather_query |
maak my wakker nege v. m. | alarm_set |
liedjie identifiseerder | music_query |
sound cloud | music_query |
watter dag is die twee en twintigste | datetime_query |
speel my oefen speellys op spotify | play_music |
speel bietjie musiek van die cape jazz genre | play_music |
wat is die voorspelling vir die week | weather_query |
watter dag sal dit sonnig wees | weather_query |
kan ek sandale dra | weather_query |
weer kaapstad weskaap | weather_query |
romantiese lig opsie asseblief | iot_hue_lightchange |
jy moet vir my ander aanwysings gee | transport_query |
olly jy moet vir my verskillende rigtings gee | transport_query |
jy moet 'n alternatiewe roete na my bestemming vind | transport_query |
olly jy moet 'n alternatiewe roete na my bestemming vind | transport_query |
stom af | audio_volume_up |
hoe laat gaan my alarm my wakker maak | alarm_query |
het ek 'n alarm gestel vir vandag | alarm_query |
ativeer musiek | play_music |
wat is die tyd in kaapstad tans | datetime_query |
gee my die plaaslike tyd van londen | datetime_query |
kontroleer die nuutste nuus | news_query |
onlangse hoofopskrifte | news_query |
wêreld plaaslike nuus | news_query |
begin skoonmaak | iot_cleaning |
doen hoho's aflewering | takeaway_query |
wat is die eerste vrydag van volgende maand | datetime_query |
stoor my liedjie voorkeure op die speellys | music_likeness |
stoor al my voorkeur informasie spesifiek na liedjies | music_likeness |
het ek enige alarms gestel in die oggend | alarm_query |
om watter tyd is my alarm gestel | alarm_query |
stel my alarm uit met vyftien minute | alarm_set |
sal ek vandag n baadjie nodig kry | weather_query |
wat is die huidige voorspelling vir kaapstad | weather_query |
antwoord e-pos van | weather_query |
speel liedjie nommer | play_music |
het ek nodig om sonskerm aan te sit vandag | weather_query |
het ek my reën toerusting nodig | weather_query |
het ek reën toerusting nodig | weather_query |
na hierdie liedjie speel liedjie | play_music |
shazaam hierdie musiek | music_settings |
kry vir my die naam van die kunstenaar van hierdie musiek | music_query |
vertel my hierdie week se weervoorspelling | weather_query |
hoe gaan die weer hierdie week wees | weather_query |
stel 'n alarm vir sewe dertig v. m. | alarm_set |
maak my agtuur wakker | alarm_set |
herinner my half sewe n. m. | alarm_set |
verander die kleur van my ligte na iets ewekansig | iot_hue_lightchange |
asseblief ontdemp die instellings | audio_volume_up |
stel die settings na mute toe | audio_volume_mute |
wat is die weeklikse weer verslag | weather_query |
hay olly watse tyd is dit in londen nou | datetime_query |
word reen voorspel vir die volgende twee dae | weather_query |
is dit sonnig | weather_query |
speel back in black | play_music |
speel liedjies wat verband hou met a. c. d. c. | play_music |
speel my mees gespeelde speellys | play_music |
deaktiveer die alarm teen tien v. m. | alarm_remove |
huidige datum | datetime_query |
wat is die tyd relatief tot new york | datetime_query |
kan jy my asseblief vertel wat die huidige tyd is | datetime_query |
ek wil weet hoe laat dit is | datetime_query |
hi olly maak die huis ligte 'n ander kleur | iot_hue_lightchange |
wat is die status van my bestelling | takeaway_query |
wanneer is my bestelling reg | takeaway_query |
watse dag is dit op twee en twintigste april | datetime_query |
het iets met massa-effek gebeur | news_query |
is daar enige herroepnuus | news_query |
hoe is die weer buite | weather_query |
wat is die weervoorspelling vir vandag | weather_query |
how naby is dit aan agtuur n. m. | datetime_query |
hoe laat is dit in switzerland | datetime_query |
kan jy my vertel van die wekker genaamd bed | alarm_query |
wat is my volgende geskeduleerde wekker | alarm_query |
wat is die beskrywing vir die alarm om elf v. m. | alarm_query |
wanneer is die volgende warm dag | weather_query |
olly wat is die hoofopskrifte van die son | news_query |
wat is die opskrifte van die nuus vier-en-twintig | news_query |
wat is die nuushooftrekke van tygerburger | news_query |
wat is die hoof nuusstories op die moneyweb op die oomblik | news_query |
vertel vir my die top stories van die beeld | news_query |
ek wou nog nie hê dat jy die boodskap moes stuur nie wag totdat ek stuur sê | email_sendemail |
sit die media volume harder | audio_volume_up |
stel die media volume op | audio_volume_up |
maak media volume harder | audio_volume_up |
bestel 'n medium pizza met pepperoni en spek op | takeaway_order |
begin die hondloop speellys | play_music |
speel speellys posdiens | play_music |
lys al my alarms | alarm_query |
berei 'n koppie koffie voor | iot_coffee |
maak vir my 'n bietjie koffie asseblief | iot_coffee |
weer kaapstad wes kaap | weather_query |
wys my hierdie week se voorspelling | weather_query |
kan jy my tydsone verander vanaf sentrale tyd na stille oseaan | datetime_convert |
janneman kan jy my tydsone omskakel na die tydsone waarin ek tans is | datetime_convert |
kan jy my tyd sone verander na sentraal | datetime_convert |
bestel kos by debonairs | takeaway_order |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.