sentence stringlengths 1 39.4k |
|---|
Is dit wat Tom sou wou hê? |
Jy het reeds vergeet. |
Jy lyk nie te gelukkig om vir my te sien nie. |
Jy kan natuurlik doen wat okal jy wil doen. |
Hoekom sou jy wou iets soos dit doen? |
Hoekom dra jy nie 'n rok nie? |
Hoekom sê jy nie net vir ons wat op joy gedagtes is nie? |
Wat is die ware rede waarom jy dit nie wil doen nie? |
Ons het 'n bietjie laat aangekom. |
Dit is iets wat ek alleen moet doen. |
As jy regtig sou wou weet moet jy net vra. |
Ek probeer om iets uittevind. |
Ek is nie seker of ek dit wil sien nie. |
Ek sê nie vir jou dat ek alleen wil gaan nie. |
Ek is bly dat dit jou gelukkig maak. |
Ek sal baie versigtig wees. |
Ek wil hê jy moet weet dat ons kan ophou bekommerd wees. |
I wil met jou aanspreek oor iets anders. |
Ek wil vir jou iets wys in my kantoor. |
Daar is soveel wat ek vir jou wil sê. |
Daai is redelik normaal. |
Uit twintig studente het net een die book gelees. |
Niemand praat met my nie. |
Tom het nooit beter geword nie. |
Ek sou nie jou blameer nie. |
Ek sou nie Tom blameer nie. |
Ek gaan nie lank hier wees nie. |
Jy is 'n helder seuntjie. |
Jy moet versigtig wees. |
Tom gaan nie afstaan nie. |
Ek blameer jou nie. |
Tom het terug binne gegaan. |
Dit blyk nie regverdig nie. |
Dit maak nie soveel saak nie. |
Dit lyk nie so sleg nie. |
Is hierdie die rede hoekom jy nie wil saam kom nie? |
Is daar enigiets wat jy vir ons wil vertel? |
As jy meer besonderhede oor dit versoek sal jy my baas moet vra. |
Ek wil weet daar buite aan gaan. |
Ek wil net iets kyk. |
Ek wil nie meer daaroor dink nie. |
Ek wil nie oor my kind praat nie. |
Ek dink ek sal ses ure met jou kan spandeer nie. |
Ek verwag nie van jou om dit te onthou nie. |
Ek wou nie 'n groot saak hiervan maak nie. |
Gaan binne. |
Wil jy nie weet hoekom ek dit nie gedoen het nie? |
Beplan jy om saam met ons daarna 'n drankie te kom kry? |
Kan ek met jou praat vir 'n sekonde? |
Is jy seker jy wil hê dat ek jou moet help met jou huiswerk? |
Is jy seker jy wil nie daai doen nie? |
Ek het 'n afspraak gehad om 2:30, maar ek was vasgevang in die verkeer en kon nie daar kom in tyd nie. |
Ek sal dit terug gee. |
Hulle soek dit terug. |
Tom moet kwaad wees. |
I wil nie gedwing wees nie. |
Ek sal dit terug bring. |
Ek gee dit terug. |
Moet nie nou laat wees nie. |
Toom moet eensellig wees. |
Ek is nie blind nie. |
Ons wil dit terug hê. |
Ek sal nie stil wees nie. |
Ek het terug na my sitplek gegaan. |
Ek was reg agter Tom. |
Jy was voorheen reg gewees. |
Tom het terug buitentoe gegaan. |
Tom het by die venster gesit. |
Ek is al gewoond daaraan teen nou. |
Ek probeer net beleefd wees. |
Ek sou nie hulle blameer nie. |
Ek sou nie so seker wees nie. |
Jy was nie so sleg nie. |
Ek sou nie verbaas wees nie. |
Ek sal die volgende bus vang. |
Ek gaan niks koop nie. |
Ek gaan nogsteeds niks koop nie. |
Tom kon dit nie glo nie. |
Jy sou dit nie glo nie. |
Jy sou nie my glo nie. |
Ek sou nie weddingskap neem nie. |
Ek sal reg agter jou wees. |
Ek is net besig om realisties te wees. |
Ek gaan nie reg wees vir weke nie. |
Ek haat dit om jou te onderbreek, maar ek moet iets sê. |
Ek gaan nie my keuse verander nie maak nie saak wat jy sê nie. |
Ek moes daarntoe loop, omdat my kar afgebreek het. |
Ek het my in 'n hotel bespreek en reguit gaan slaap. |
Ek het nooit enigiets soos dit gesien nie. |
Ek dink nie enigiemend het agtergekom wat jy gedoen het nie. |
I het altyd gewonder of jy gaan terug kom. |
Tom is 'n helder seuntjie. |
Ek gaan nie uittree nie. |
Ek sou nie daarop wed nie. |
Tom is terug af die trappe af. |
Jy sal nie op jou eie wees nie. |
Ek sal doen wat gedoen moet word. |
Ek word nie genoeg betaal nie. |
Sê vir Tom ek gaan nie daar wees nie. |
Ek het daar gegaan gisteraand. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.