sentence stringlengths 1 39.4k |
|---|
Ek sal so gou as moontlik terugkom na jou. |
Ek sal my paspoort terug in die kluis sit. |
Tom sit by venster besig om 'n boek te lees. |
Ek kan dalk jou kom optel. |
Ek sal nie langer as twee of drie ure neem nie. |
Tom kon nie glo wat aan die gang is nie. |
Tom gaan nie meer hulp deur Mary verkry nie. |
Jy sal nie dit kan doen sonder my nie. |
Ek gaan nie gereed wees om dit te doen tot Maandag nie. |
Ek wonder of jy my dalk sal kan help. |
Tom gaan nie enige aflewerings vandag maak nie. |
Tom sou nie hier wees as dit nie vir my was nie. |
Hoeveel kos melk deesdae? |
Het die inflasie die prys van melk baie beïnvloed? |
Van waar af is dié melk afkomstig? |
Wanneer het jy hierdie melk gekoop? |
Jammer, maar die melk was net te duur gewees. |
Ons melk is op. |
Die melk is op. |
Ek het perongeluk die melk gemors. |
Waar is die melk nou? |
Die glaas melk staan op die tafel. |
Die melk is afkomstig van die ons eie plaas. |
Melk reageer sleg met suurlemoen sap. |
Die smaak van suur melk is gruwelik. |
Melk is 'n belangrike bousteen vir babas en kinders. |
Melk is baie verfrissend op sy tyd. |
Die boer het sy seun gestuur om die bottel melk te gaan haal. |
Die seun het oppad na die kaffee van sy fiets afgeval. |
Die kaffee het ongelukkig geen melk gehad nie. |
Die seun het besluit om die melkboer te gaan sien rakende 'n vars bottel melk. |
Die vrou versoek 'n dosyn eiers, maar die winkel verkoop net eiers in twee dosynne. |
Die jonge kind het meel verward vir suiker en sy pa se koffie so opgeneuk. |
Party mense verkies graag rooibos tee bo engelse tee. |
Filter koffie is in die algemeen baie beter as kits koffie. |
Rekenaar-speletjies se populêrheid dwaal oor die jare in vergelyking met TV-speletjies. |
Skaak is 's spel met 'n groot fokus op logika en vooruitdenke. |
Jy kan nie jou brood op beide kante botter nie. |
Die baksteenmuur het op homself getuimel. |
Mikrogolwe verhit kos deur milkogolwe uittestraal ,teen die natuurlike frekwensie van water, wat water laat resoneer en warmte opbou deur middel van vibrasie. |
Sterkteleer is die studie van die sterkte en valing van strukture en materiale op makro- en mikroskopiese vlakke. |
Die stang het gevaal weens sy treksterkte wat bereik was. |
Die Carnot-siklus is die grondbeginsel van alle enjin teorie en ontwerpe. |
Aktiviste verwar graags die water damp van koeltorings met gevaarlike gasse. |
Tom het die ligbulb ingeskroef |
Tom gaan nie gelukkig wees om jou te sien nie. |
Ek dog jy sou nuuskierig wees. |
Ek sou nie dit jou laat pla nie. |
Ek sal hier wees wanneer jy terugkom. |
Ek is net 'n onskuldige omstander. |
Die kos het nie so sleg geproe nie. |
Tom gaan glad nie verskyn nie. |
Ek sal terugkom na jou oor Tom. |
Ek neem aan dit gaan nie 'n probleem wees nie. |
Jy sal nie Tom vandag kan sien nie. |
Ek dog dit mag dalk 'n moontlikheid wees. |
Ek het gewonder wanneer jy gaan terugkom. |
Ek was jou ma se eerste kerêl. |
Ek is nou terug met julle drankies. |
Jy gaan nie glo wie vandag verby gekom het nie. |
Moet niks glo van Tom vir jou vertel nie. |
Ek dink jy mag dalk vir my kan help. |
Ek gaan nie kan kom kuier vir 'n ruk nie. |
Tom sal nie belangstel in hierdie werk nie. |
Van watse sport hou jy die meeste van? |
Watse boek wil jy hê? |
Ek beter terug kom by my lessenaar. |
Ek sal dit terug sit waar dit behoort. |
Ek is bly jy het uiteindelik terug gekom. |
Ek is jammer dat nie van meer hulp kan wees nie. |
Tom gaan nie terug wees vir 'n paar ure nie. |
Tom gaan nie hier wees vir 'n lang tyd nie. |
Jy gaan dit nie meer nodig hê nie. |
Jy gaan dit nie meer benodig nie. |
Ek dog dit was net tussen ons gewees. |
Ek dog ons kon dit maak teen 2:30. |
Ek gaan nie in dit geboelie word om dit te doen nie. |
Ek gaan nie uit hierdie sel kan kom nie. |
Ek dog jy sou hierin belangstel. |
Ek sou nie verbaas wees as Tom vroeg verlaat het nie. |
Ek raai jy het dit nie vir jouself gekoop nie. |
Tom het aangeneem dat Mary nie by die partytjie gaan wees nie. |
Tom gaan nie volgende naweek by ons bly nie. |
Jy sou nie minder gelukkig gewees het as ek jou vertel het nie. |
Ek sou nie verbaas wees as Tom nie gekom het nie. |
Ek sou ongelukkig nie baie goeie geselskap wees nie. |
Ek is seker Tom ken genoeg Frans om verby te kom. |
Ek gaan die wyn oopmaak sodat dit kan asemhaal. |
Ek is verbaas daardie gebou staan nogsteeds. |
Tom het terug na sy kar gegaan en 'n flitslig gaan haal. |
Ek gaan nie Tom oor die brug kan dra nie. |
Ek sou nie so seker wees as ek jy was nie. |
Tom sal nie met jou kan byhou nie. |
Weet jy hoekeom hy nie kon kom nie? |
Onthou jy haar naam? |
Ek het vir Mary 'n brief geskryf. |
Ek kon nie aan die slaap raak nie. |
Ek het nie verstaan waarvan sy gepraat het nie. |
Die wedstryd begin môre. |
Een taal is nooit genoeg nie. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.