sentence
stringlengths
1
39.4k
Het jy hom gebel?
Wees van nou af meer versigtig.
Sê vir die wêreld ek kom huis toe.
Is jy seker jy wil nie iets eet nie?
Ek sal gou terugbel.
Laat asseblief 'n boodskap op my antwoordmasjien.
Hoe ver is dit na die lughawe toe?
Die ou man het op die grond geval.
Ek sal jou voorstel aan die span.
Het jy geroep?
As ek 'n vöel was, sou ek na jou toe kon gevlieg het.
Sy nuwe motor is wonderlik.
Ek bekommer my oor sy veiligheid.
Die dogtertjie suig aan haar vinger.
Tom het 'n noodtoestand wat behandel moet word.
Sy het geglimlag en my geskenkie aanvaar.
Ek sal vir jou 'n bier koop.
Ek weet eintlik nie.
Ek's nie eintlik seker nie.
Ek is nie heeltemal seker nie.
Sy kry goeie punte in Engels.
Hy sal teen die einde van die maand al sy geld uitgegee het.
Ek dink jou teorie hou nie steek nie.
Op die vergadering het hy baie te sê gehad, maar sy argument het nie steek gehou nie.
Jou verduideliking klink aanneemlik, maar dit hou net nie steek nie.
Ekskuus tog, Jorge! Ek het jou nie gesien nie!
Ek werk by hierdie maatskappy.
Het jy gister na skool reguit huis toe gegaan?
Jy sal daarvoor betaal.
Hy is sterk.
My oupa het sy eie meubels gemaak.
Ek het nou net 'n nuwe paar skoene gekoop.
Ek het slegs 'n nuwe paar skoene gekoop.
Die warm bad het my spiere ontspan.
Japan is vol mooi stede. Kyoto en Nara, by voorbeeld.
Die baba het vir my geglimlag.
Hoe spel jy jou naam?
Uiteindelik het hy sy plan uitgevoer.
Die nael het sy baadjie geskeur.
Tom weet beter as om met jou te baklei.
In ons huis is daar geen hysbak nie.
Ons het op en af met die hysbak gery.
Het jy 'n vuurhoutjie?
Het u vuurhoutjies?
Ons dogter het haar vinger aan 'n vuurhoutjie gebrand.
Hy het gister John laat inkom.
Gaan jy te voet skool toe?
Ek is ongemaklik.
Ek is baie jammer om dit te hoor.
The meisie wat met Mayumi praat is my suster.
My horlosie raak elke maand twee minute voor.
Vir 'n oomblik het ek vergeet wat haar naam was.
Hy is so blind soos 'n mol.
Ek sal jou volgende jaar kan sien.
Ek druk 100 bladsye.
Hy is 'n held.
Ek werk op my nuwe boek.
Al wat ons kan doen is wag vir die polisie om op te daag.
Ek kan nie vlieg nie.
Jy kan so veel as wat jy wil eet en drink.
Het jy regtig genoeg geld om so duur 'n horlosie to koop?
Ek hou ook nie daarvan nie.
Ek het geen verdere vrae.
Alle groot stede het trafiek probleme.
Kan jy my help, asseblief.
Ek neem 'n boek.
Jy kan Engels praat.
Ek sal liewer nie daar alleen gaan nie.
Jy het 'n groot neus.
Die kinders slaap.
Hy soek spesifiek jou; niemand anders nie, soos die Duiwel se private sekretaris gesê het toe hy Doktor Faustus wegneem, antwoord Mnr. Weller.
Waneer het hulle huis toe gegaan?
Heelwat mense het na die partytjie gekom.
Ek het skaars aan die slaap geraak toe die telefoon gelui het.
Dit is gevaarlik!
Het enigiemand 'n foto hiervan?
Hy het belowe om elke dag te skryf.
Dit is ek wat verantwoordelik is vir die ongeluk.
Volgende Donderdag is 'n vakansiedag.
Hy het vir haar geskree om versigtig te wees.
Hulle kan hul vrees oorwin.
Sy is bly oor haar nuwe rok.
My dogter het amper al die munte wat sy versamel het verloor.
Hierdie is die woordebook wat ek elke dag gebruik.
Ek gaan volgende Sondag trou.
Die rekenaar is in die biblioteek.
Hy het uiteindelik geld gemaak.
Hy het gepraat.
Hy was besig om te praat.
Ek het niks met hierdie saak te doen nie.
Hoe lank duur 'n basketbal spel?
Sy opinie tel nie.
Hy het geweier om die vrae wat aan om gestel is te beantwoord.
Ek is baie gelukkig, het hy gesê.
Jy is baie laat.
Jy is te laat.
Studente moet gebruik maak van die boeke in die biblioteek.
Hy het belowe om weer te kom.
Die helfte van die klas sê dat hulle koffie drink.
Almal het die reg om te lewe.