sentence stringlengths 1 39.4k |
|---|
Hulle kook water vir tee. |
Ons het twee ore. |
Toe ek die kamer ingaan, was sy besig om die klavier te speel. |
Hierdie is nie my motor nie. |
My vader het almal ter wêreld lief. |
Ek het my ma lief, en sy het my lief. |
Ek is jou pa. |
Dit kos omtrent dertig Euro. |
Die dief het weggehardloop toe sy die polisieman gesien het. |
Tom het slegs drie dollar vir sy middagete uitgegee. |
Wat noem julle hierdie groente in Engels? |
Praat asseblief harder. |
Ek het my seun die aandete laat voorberei. |
Jy is so dapper! |
Wat dink jy van hierdie trui? |
Wat dink jy moet gedoen word daaroor? |
Volgens jou wat moet daaroor gedoen word? |
Jy moet gaan. |
Een, drie en vyf is ongelyke getalle. |
Hy het 'n video. |
Geelkoper is 'n legering van koper en sink. |
Hy is in 'n slegte bui. |
Sy is in 'n slegte bui. |
Volgens my is jy verkeerd. |
Jy moes die vergadering bygewoon het. |
Tom weier om sy groente te eet. |
Ek bly in Osaka. |
Vandag is dit Maandag. |
Sy wou nie hê dat hy met ander vrouens uitgaan nie. |
Die winkel maak om elf uur toe. |
Ekskuus, hoe laat is dit? |
Ek hou baie daarvan om met mense te werk. |
Maak asseblief die venster toe. |
Ek alleen kon die vraag reg antwoord. |
'n Mens is 'n mens deur ander mense. |
Water is belangrik. |
Hy kon nie sy oë glo nie. |
Ekskuus. Ek het nie gedink hierdie is jou sitplek nie. |
Ek kan dit skaars glo. |
Dis maklik vir jou om te sê. |
Moenie dit sê nie. |
Die mens is die enigste dier wat kan praat. |
Gister het ons slegte weer gehad. |
Waar is my pa? |
Ons sal jou begrawe. |
Ons sal julle begrawe. |
Eva het met die trappe opgeklim na Romer se kantoor, en probeer om die ingewikkelde reuk op die trappe te ontleed - 'n mengsel van sampioen en roet, ou opgehoopde stof en skimmel, het sy besluit. |
Dit is 'n goeie plan. |
Ek wil 'n blou koek hê. |
Tom het 'n vriend wat in Boston bly. |
Sy het nou net uitgegaan. |
Ek het 'n kans gevat en sy uitdaging aanvaar. |
As jy vier van tien aftrek, het jy ses. |
Ons is park toe om fotos te neem. |
Jou brief het my gelukkig gemaak. |
Dit sal nie maklik wees nie. |
He het 'n boek in sy hand gehad. |
Het jy ooit van enige ernstige siekte gely? |
Mnr. Sato het my baie vrae oor die verkiesing gevra. |
Tom en Mary het albei baie min vriende. |
Sy het opgestaan om die telefoon te antwoord. |
Tom drink nie koffie nie. |
Het waterskilpaaie tande? |
Dit was gister koud. |
Ons is sy seuns. |
Robert was so besig dat hy 'n uitnodiging om golf te speel van die hand moes wys. |
Ek is ook werkloos. |
Sy is twee jaar ouer as jy. |
Ek sal jou nooit vergeet. |
Dit lyk asof ons sukkel met die selfde ou probleem. |
Gee vir my 'n bottel wyn. |
Ons het gister ons tiende huweliksherdenking gevier. |
Hou jou vriend van tee? |
Hou jou vriendin van tee? |
Tom het dit nie gedoen nie. |
Ek twyfel dat sy jou liefhet. |
Gee dit vir my, asseblief. |
Die kos is reg. |
Die plan praat baie oor aktiewe burgerskap. Maar dit moet aktiewe en betrokke burgerskap wees. |
Dit sneeu vandag. |
Hierdie kan nie 'n egte diamant wees nie. |
Wat het jy gister gemaak? |
Skryf met 'n pen, nie met 'n potlood nie. |
Is hierdie 'n pen of 'n potlood? |
Ek dink hy sal nooit terugkom nie. |
Watter hemp sal jy vandag skool toe dra? |
Ek wou nie eintlik wen nie. |
Ek en Sheila is ou vriende. |
Ons maak staat op julle om te help. |
Jy kan niks anders doen as om te eet. |
'n Dollar is gelyk aan 'n honderd sent. |
Praat julle oor die werk? |
Daar is heelwat teorieë oor die oorsprong van die lewe. |
Hy was jaloers op my sukses. |
Tennis speel is sy stokperdjie. |
Hy wat in Swede gebore is, is Sweeds. |
Wat is jou geliefkoosde sin? |
Ons is bly om jou te help. |
Die klip voel nat. |
Sy het hom lief. |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.