sentence
stringlengths
1
39.4k
Bill is twee jaar ouer as ek.
Ek sou mal wees om so iets te verwag.
Ek dink alles is reg.
Kan jy my brief lees en die foute korrigeer, as daar is.
Hulle het die dogtertjie aangeneem.
Jy moes Kioto besoek het.
Hierdie is die tydskrif waaroor ek met jou gepraat het.
Dit is die kamer waar die lyk gevind is.
Wie het jou dit geleer?
Ek gee nie om nie.
Ek dink ek het iets vergeet.
Bemoei jou met jou eie sake!
Moenie die hond met 'n klip gooi nie.
Ek wil Japan se geskeidenis op universiteit studeer.
Hierdie tomaties het geen smaak nie.
Sy het my nie op Sondag, maar op Maandag besoek.
Mag ek bietjie na jou kaartjie kyk?
Luister nou! Kinders!
Ek wil jou vermoor!
Hulle het een na die ander gesterf.
Ek het hom nog nooit hoor lieg nie.
My pa het gister drie vis gevang.
Tyd vlieg.
Ek het hom in die skare verloor.
My tannie het vir my 'n posboek gegee.
Hulle luister nie altyd na hulle ouers nie.
Ek help my vader met sy werk.
Jy mag my nuwe motor gebruik.
'n By het by die venster uitgevlieg.
Ek moet my kamer opruim.
Ek moes huis toe gegaan het.
Soms gaan hy na die biblioteek om die nuutste inligting van die boeke te kry.
'n Onaangename gevoel is altyd sleg.
Moet nie so na my kyk nie!
Met die hulp van doktors, sal sy oor die siekte kom.
Ek sal eerder medisyne eet, as om n inspuiting te kry.
Sy het my misgis vir my ouer broer.
Chinese kos het die grootste indruk gemaak in China.
Hy het die hout gevat en dit met die saag gesaag.
My smaak is heel anders as joune.
As jy n mening het, steek jou hand op.
My huis is naby die stasie.
Hierdie beleid het tot n groot prysverhoging gelei.
Watter soort boek wil jy hê?
Hy is 'n man van geloof.
Sonder twyfel!
Die seun wat die beste skryf, wen die prys.
Ek het vergeet om die seël aan die brief te plak voordat ek dit gestuur het.
Wat kos 'n seël vir 'n poskaart aan Duitsland?
Hy het Frankryk drie keer besoek.
Hy het sy ouers gevind.
Het dit nou net klaargemaak.
'n Aansteeklike siekte het uitgebreek.
Ek het n goeie opinie van haar gehad.
Het jy 'n pen by jou?
Ek het n nuwe hoed gekoom om vir my suster te gee.
Mnr. Johnson, die president van die klub, sal gou kom.
Sy vrou is in die hospitaal, aangesien sy beserings in n motorongeluk opgedoen het.
My vader het gese ek mag nie alleen oorsee gaan nie.
Ek voel nie lus om vandag Engels te studeer nie.
Die makelaar het die kapitaal van sy kleint gesteel.
Soos n doring wat vashak in jou keel.
Ek is teleurgesteld in sy toespraak.
Kan jy n Engelse brief skryf?
Wat het jy geeet vir middagete vandag?
Nee, dankie. Ek is versadig.
Niemand kan hom beheer nie.
Aangesien jy hier is, kan ons netsowel begin.
Net toe hy wou uitgaan, het n aardbewing begin.
Die oorlaag het nie per ongeluk gebeur nie.
Jy wil na so baie lande te reis, hoe beplan jy om met ander mense te komumikeer? "Dit is nie n probleem nie. Ek kan Esperanto praat."
Hy behoort aan die Katolieke geloof.
Het sy daardie katjie seergemaak?
Hy het geswem totdat hy nie meer kon swem nie.
Ek wil hierdie horlosie ruil met 'n goedkoper horlosie.
Moet nie nonsens praat nie, my werk is regtig vervelig.
Hoe kan ek n oproep na Japan maak?
Daar is net n klein bietjie melk oor in die bottel.
By watter skool het jy gegradueer?
Hierdie meisie kom van Japan.
Wanneer is hierdie kerk gebou?
Neem asseblief nog een.
Ek het net gewonder of jy 'n plek om te bly nog kon vind.
Die oomblik wat ek haar gesien het, het ek haar herken.
Ek het met jou dokter gepraat. Hy het vir my gesê dat jy ten minste 'n week in die bed moet bly.
Hierdie is die laaste kos wat oorbly op hierdie boot.
Die musiek is moeilik vir volwassenes om te verstaan.
Ek het opgestaan toe dit nog donker was.
Hierdie woede is nie eie aan hom nie.
Deur ander mense te belaster verkry jy niks nie.
Dit lyk of Jane hierdie partytjie geniet.
Ek wil deelneem aan die protes.
Kry vir jouself koek.
Koffie is nie goed nie.
Hy's nie altyd Sondae tuis nie.
Dit reën.
Maak die deur agter jou toe as jy die kamer verlaat.
Los my uit!
Ek het die deur gesluit.
Ek ken jou seun.